MY DAD SE BROODJIE 1 kg witbroodmeel (7koppies) 4 koppies lou water 2 tl sout 1 pakkie gis (10gr) Meng alles saam. Dit is nie nodig om dit te laat rys nie. Jy kan as jy wil, maar sien die 2 foto’s. Daar is geen verskil nie Bak vir 1 uur by 180 C BROOD […]
Mobile Site | Full Site
Get a free blog at WordPress.com Theme: WordPress Mobile Edition by Alex King.