Kaasstokkies


kaas springrolls

 
KAASSTOKKIES
Deur: http://www.pinoyrecipe.net/filipino-cheese-sticks-recipe/

1 X 180 gram blok prossesed kaas of cheddarkaas, ek dink gouda sal ook werk, selfs mozarella kaas
1 pak spring rolls
Water vir die seel van die springroll
1 koppie canola olie

Instruksies:

Sny die kaas in 1/2 cm dik (alle kante) met ‘n lengte van 3 – 4 duim.
Sny die springrolls in 2 (vou in die middel maak 2 driehoeke.)
Draai die kaas met die springrolls toe. Vou eers die kort kante in, en vou dan om die kaas.
Verseël die kante met water.
Verhit die olie.
Diep-braai die kaas stokkies vir 4 minute of totdat die kleur van die springroll goudbruin is
Sit voor met tamatiesous of mayonnaise of sweet chillie sous

One thought on “Kaasstokkies

Comment here!

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s