Archives

Gal aanval Raad


Skrywer John Murray McKay Spoel jou mond met n klein bietje asyn uit

Annelie van Staden Eet pynappel op jou nugtermaag

Niki Stander Drink 1 teelepel appel asyn met n glas water…en doen dit 30min voor elke maaltyd.

Frikkie Erasmus Swart rooibostee werk ook

Johanna Jacobs Hou altyd appelasyn aan help vir baie dinge opgeblaasheid gal binne n half uur voel jy beter

Elna Stewart Het dieselfde probleem gehad. Drink elke dag vir ‘n week lank ‘n liter pomelo sap. Verseker vir my gewerk.

Natalie Ceronio Drink teelepel koeksoda in klein bietjie asyn, dit kook soos eno’s oppas net dat die asyn nie jou asem wegslaan nie, ek kry vir jou lennon’s se galpilletjies werk soos ‘n bom

De Waal Lubbe Laat dadelik jou galblaas verwyder, dit word laperaskopies gedoen, vanoggend in, more uit, oormore normaal..!! Daai bliksemse galsteentjies is dan uit enn vir ewig gedaan..!!

Angelica Claassens Jamica gemer van lennons dis die beste

Alita Rose Galblaas detox: Drink Vry, Sat, en Sondag – oggend, middag en aand ‘n driekwart glas appelsap gemeng met kwart glas olyfolie. Sondag so 11 uur se kant eet ‘n bord gestoomde groente. Jy sal nie glo hoe goed voel jy as jy dit gedoen het nie. Jy eet en drink niks tussenin nie. Ek het dit al met sukses gebruik. Sterkte.

Elize Nolte Lourens Het jy enige Lewer pille by die huis, Essentials sal werk. En koop more vir jou Legalon 70 dit is Natuurlike pille ( Milk Thistle).

Marianne Greyvenstein Rosewall Vir vinnige verligting drink ENO’s – werk soos ‘n bom. Sterkte.

Elma Badenhorst du Preez Teelepel vol koeksoda opgelos in ‘n kwart glas water. Drink ‘n vol glas water agterna.

Marna Scheepers Lewensessens bring sommer gou verligtig…

Elsa Schutte Vd Bosch Een suurlemoen, opgesny..pitte skil de lot. ñ Halwe koppie olyfolie. Plaas in voedselverwerker. Dik wit pasta. Eet 1eetl. 3 keer per dag. Was my redding toe ek geelsug gehad het. En werk vir gal. Bêre in yskas. Nogal lekker!

Hanelie Niemand My galblaas is verwyder ek drink twee keer n’week Essentiale dit help die lewer en elke oggend warm water met vars suurlemoen, hy breek die vette op, sterkte!

Marelise de Beer Elke oggend een teelepel heuning met een teelepel appelasyn.

Louis Mulder Tersia,dis iets wat ek nog net van gehoor het,maar dankie tog,dit het my sover ontwyk.Ek het die volgende gekry op internet wat dalk kan help:I had to share this with people who might be experiencing bad gallbladder attacks like I am (I’m in the midst of scheduling surgery to take the thing out b/c it’s killing me!)..but I read this online and figured I’d try anything just about now to get rid of this pain from the attack:

Drink one glass of 100% apple juice (8 oz) with 1 TBSP of Apple Cider Vinegar. Within 15 minutes my pain went away, completely….I was amazed. I’m not sure if this will work for everyone, but Ive been having some VERY bad attacks and this worked amazingly. I’m so happy the pain is gone right now and can’t wait to get my surgery to take it out finally 😦

Gal Aanval, die laaste gehad in 1985. ‘n Halwe koppie lou warm water met 100ml Worchester sous. Gaan drink dit verkieslik in die badkamer.

 

Read more: Are there any home remedies for gall bladder attacks? | Answerbag http://www.answerbag.com/q_view/5973#ixzz2MDqRiLzN