5 thoughts on “How to use blog

  1. Baie welkom by ons webblad – Kreatiewe kos idees. Ek hoop dat julle die blad sal geniet en voel vry om enige kommentaar te laat indien u enige navrae en voorstelle het.

    Net ‘n vinnige verwysingsraamwerk van hoe die blad werk:

    Heel bo sal julle sien is : Home, how to use the blog, About us, Recipes, Contact us.
    Kliek hier op Recipes, en al die resepte wat tot dusver geplaas is sal oopmaak op die blad.

    Heel bo regs is die SEARCH opsie. Tik hier in enige resep wat jy soek bv prutpot of slow cooker , en al die spesifieke resepte sal oopmaak.

    Regs bo sal u ook sien is die opsie om die RSS FEEDS te ontvang. Registreer hier met u e-pos adres en u sal daagliks ‘n notifikasie ontvang van al die resepte wat op die blad geplaas is vir die dag. Die resep sal net so halfpad by u verskyn, kliek op die link en dit sal u outomaties na die blad en die spesifieke resep neem. Hier het u dan u eie opsies deur dit die druk of te e-pos of na FB te share of selfs na Pintrest.

    Aan die regterkant, effe onder sal u sien is CATEGORIES:
    Kliek hier op die afdeling waar u iets soek bv food tips, of garden tips of prepared plated meals, en alles onder daardie afdeling sal oopmaak.

    Ek hoop u en vertrou dat die blad vir u verbruikers vriendelik is.

    Groete Rencia (Rens)

Comment here!

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s