
Piesang kerrie slaai
Kerrie Piesangslaai (Onbekend)
Bestanddele
6 tot 8 Piesangs
2 e perske/appelkooskonfyt
½ t Borrie
½ t Kerrie
2 e Mayonnaise
1 e Asyn
¼ k Rosyne
Metode
Meng al die bestanddele vir die sous en laat 1 uur staan. Sny piesangs in skywe en meng met sous. Al die piesangs moet met die sous bedek wees.
Piesangslaai
Natasha De Jager Viljoen
± 6 Piesangs (nie te groen, maar ook nie oorryp)
1 x blikkie kondensmelk
1 x houertjie vars room
¼ koppie suurlemoensap
Metode Klits room tot baie styf. Voeg kondensmelk en suurlemoensap by. Gooi in mooi glasbak en sny piesangs in skyfies binne-in die roommengsel in.

Piesang slaai met kaneel en jogurt- bron onbekend
Banana salad with cinnamon yogurt
Ingredienser Ingredients
4 bananas, peeled and sliced
2 oranges, peeled and cut into chunks
300 ml of low-fat yoghurt
150 ml orange juice, freshly squeezed
1 tablespoon honey
2 tsp vanilla sugar
1 teaspoon ground cinnamon
4 tablespoons of muesli
30 g pistachios, coarsely chopped
4 portioner 4 servings
Method
1 . Mix orange juice and honey and pour over the fruit in a bowl.
2 Mix the yogurt with vanilla sugar and cinnamon, and pour over the fruit.
3 Mix muesli and pistachios and toast them in a dry pan for a few minutes.
4 . Pour the mixture over the yogurt and serve.
Wenk: vir gewone slaai sal ek net die muesli uitlos.
Tjou-Tjou Piesangslaai
6 piesangs
1 blik vrugte kelkie (fruit cocktail) (410g)
1 blik kondensmelk (397g)
1 bottel Koo Picalilly (390g of 400g)
knippie sout
Sit jou piesangs met skille aan in ´n bak. Gooi kookwater bo oor en laat lê so vir ´n minuut of 2. Die skille van die piesangs word swart. Haal uit kookwater, skil jou piesangs en sny in skyfies. Gooi piesang skyfies, fruit cocktail, kondensmelk, sout en picalilly in ´n bak en meng goed deur.
Bedien koud.

Appel, piesang en kaas slaai
Piesang, appel en kaas slaai
Rooi appels, ontpit en en in blokkies gesny (jy kan dit skil as jy wil)
Ryp piesang (nie oor ryp nie) – Geskil en in skyfies gesny
Cheddar of gouda kaas in blokkies gesny
Mayonaise
Optioneel: rosyne en seldery
Meng alles saam en hou koud totdat dit bedien word
Die hoeveelhede hang af van hoeveel mense en smaak. Ek sal werk op 1 1/2 appel en 1 piesang per person. Mayonaise is volgens smaak en hoe “nat” jy die slaai wil hê. Piesang kan ingesny word so 10 minute voor jy bedien as jy bang is dit verbuin.
Piesangslaai
Jean-Marie Steenberg
3 eiers
125ml wit asyn
200g (250ml) witsuiker
10ml mosterdpoeier
knypie sout
250ml ingedampte melk (Ideal)
Klits eiers, asyn, suiker, mosterd en sout saam in ‘n kastrol tot goed gemeng. Verhit oor matige hitte tot dik en roer gereeld. Haal af sodra dit kook. Laat mengsel afkoel. Voeg ingedampte melk by en meng. Gooi in fles en sit in yskas tot benodig.
Dan sny jy net in piesangs in dun skyfies en gooi die oor. Lieflik.hoe langer dit trek, hoe lekkerder
Piesangslaai
Die is my wenresep:
Druk piesangs (met skil) in bak met kookwater – vir so 1 na 2 min tot skil swart verkleur het, Skil af (die verhoed dat die piesang swart word)
Sny piesangs op en gooi houer grenadilla joghurt oor en voilla,
geniet – dit is sooo eenvoudig maar baie lekker
Jy kan ENIGE GEUR joghurt gebruik maar ek persoonlik hou van die grenadilla geur.
Dalene Steyn
My PIESANGSLAAI resep gaan so:
Half koppie mayonaise en half koppie kondensmelk. Ses tot agt piesangs gesny. Een blikkie ertjies gedreineer. 1 tl mosterdpoeier. Meng alles saam en bedien saam met kerrie. Heerlik!
Mix 1 can of condensed milk, 1 cup mayonnaise and 1 heaped T mild curry powder. Slice 4 – 6 bananas and add to the sauce. Stir until well combined. Allow to stand for about 30 minutes to allow the favours to develop.
Source: food24.com
Recipe 2
Schalk Oberholzer remembers his gran making this salad with mustard….
1 Can of condensed milk,
½ Can Vinegar (Use the condensed milk can)
1 T Mustard powder.
Pinch salt
Deur:
Granny Mouses House/Ouma Muis se Huis
Onthou om bietjie suurlemoensap oor jou piesangs te spuit om te keer dat dit swart word.
Like this:
Like Loading...
You must be logged in to post a comment.