Tag Archive | beans

Lewer/Lewerkoekies


 

Lewerkoekies met krumelpap, bisto en uie sous.

Lewerkoekies met krumelpap, bisto en uie sous.

Die lewerkoekie in netvet het ek so rukkie terug gemaak toe ons lam geslag het, so dit is een groot lewerkoekie in netvet wat ek net so in die oond gooi en lekker bak tot gaar.

 

Hier is 2 lewer geregte om te maak:

 

Gebraaide Lewer en Uie

500 g lamslewer, skoongemaak

Water

7 ml sout

5 ml varsgemaalde swartpeper

100 ml melk

150 ml koekmeelblom

150 ml sonneblomolie

1 groot ui, in dunskywe gesny

1 groen rissie, fyngekap

15 ml suiker

30 ml bruinasyn

 

Week lewer 30 minute in genoeg water om te bedek. Dreineer entrek vel af. Sny in dun stukkies. Geur met peper en 5 ml sout en giet melk oor. Week 30 minute. Haal lewerskywe uit melk en rol liggies in meel. Verhit olie in braaipan en braai lewer 5-10 minute aan elke kant, of tot dit ligbruin is. Haal uit pan, dreineer en hou warm. Voeg uieskywe, rissie, suiker, asyn en res van sout by olie in pan en prut 10-15 minute. Voeg nog sowat 100 ml warm water by as jy meer sous wil hê.

Porsies 4-6.

 

Lewerkoekies

 

500g skaaplewer 4 middelslag aartappels

250ml gesnyde groenboontjies

2 spinasieblare

1 middelslag tamatie 1 ui

1 sny brood 3 eiers

180ml ongesif afgemeet meelblom 15ml bakpoeier

10ml sout 1ml peper

kookolie vir vlak braai.

 

Trek die vliese van die lewer af en sny die lewer in stukke. Maal die lewer beurtelings met die aartappels, boontjies, spinasie, tamatie en ui. Maal die brood laaste(sodat jy terselfdertyd die meul skoonmaak.)Voeg die eiers by die gemaalde mengsel en meng goed. Voeg die meelblom, bakpoeier, sout en peper by en meng. Skep lepelsvol lewermengsel in vlak warm kookolie en braai dit eers aan die een kant oor matige hitte tot gaar en bruin. Dreineer die lewerkoekies goed op kombuispapier en sit dit warm of koud voor. Hierdie koekies vries goed.

Advertisements

Nacho’s Resepte


Nachos-lunch wagon

Nachos-lunch wagon

Quick & Easy Nachos

 
Try this for an easy meal that will be on the table in 15 minutes. See our tip below on making a salsa to go with it and you have a new twist on an old favourite.
Ingredients
• 500g lean lamb or beef mince
• 420g can Chilli Beans (mild or hot)
• 400g can Mexican Style Tomatoes
• Nacho cheese corn chips
• handful grated cheese
• 1/2 cup lite sour cream (optional)
• Tbsp chopped chives or spring onions (optional)
Tips
Serve Nachos with zingy salsa made from 1 chopped tomato, 1⁄4 cup chopped mint or coriander and finely chopped red onion. Toss together with the juice of a lime.

Cheese Nachos (serves 4)

A popular Mexican dish, nachos are usually crispy tortilla chips covered in melted cheese and other delicious toppings – such as chilli con carne, chicken and jalapenos. Follow this easy recipe and create platters of irresistible snack food for your next big party.
Ingredients:
Tortilla chips or cheese Doritos
2-3 cups refried beans
3 cups cheddar cheese
4 jalapeño peppers, sliced
salsa
guacamole
sour cream
coriander, chopped
Method:
1. Preheat the oven to 180°C.
2. Arrange a layer of tortilla chips along the bottom of a wide, shallow baking pan.
3. Spread the refried beans over the top.
4. Sprinkle the grated cheese over the top of chips and beans.
5. Sprinkle slices of jalapeño peppers over the cheese.
6. Bake in the oven for 10 minutes or until the cheese is melted.
7. Spoon salsa, sour cream and guacamole over the top.
8. Sprinkle the chopped coriander to finish.
Optional: Add mince or chicken.

Nachos resepte
Annette Breytenbach

1 pak Doritos Cheese.
1 groot ui.
3 groot tamaties. Gerasperde cheddar kaas.
1 bakkie chunky maaskaas.
Feta kaas. 1 advokado fyn gedruk. Metode.
Sny die ui baie fyn. Halveer die tamaties en haal meeste van die sap uit {dit gaan die chips pap maak} sny dit nou fyn op. Gooi peper na smaak, daar is reeds baie sout in die doritos en kaas. Pak ‘n laag chips, salsa, kaas, feta en maaskaas hou so aan tot alles klaar is en eindig met kaas. Plaas in oond tot kaas gesmelt het.

HAYSTACKS

Naudéa Visser
Dis net ander naam vir Nachos wat ek baie maak.

Dis lae Doritos chips,maalvleis met spicy tamatie gemeng en gekrummelde feta.

Dan weer laag chips en gerasperde mozzarella kaas oor en dan in oond tot lekker warm en kaas gesmelt.

As dit uit oond kom gooi jy gekerfde kropslaai,blokkies tamatie en guacamole(fyn avo gemeng met suurlemoensap,sout,gemaalde swartpeper en suurroom) in die middel bo op die slaai en tamatie.

Nachos

Deirdre Julyan

As n snack saam met rugby: laag doritos ( d blou pak) skep chunky cottage op. Laag doritos. Rasper cheddar kaas op, grill in d oond tot d cheddar gesmelt is. Haal uit. Sny n tamatie in blokkies en kap n kwart ui fyn. Sprinkel d tamatie en ui bo oor en d guacamole. Heerlik.

Nachos
Angelique Hendricks

Braai, 1 ui tot sag braai dan jou mince tot gaar en geur met sout, peper en bbq spice. Voeg dan 1 blik beaked beans en 1 blik extra hot Chakalaka by. Pak doritos van jou keuse saam met laag slaaiblaar op ‘n bord, sit ‘n laag van jou mince oor gevolg deur ‘n laag rou uie, tamaties, gevolg deur yellow en green pepper. Strooi kaas oor en smelt die kaas. Sit ‘n homp suurroom oor en homp avo wat gemeng is met suurlemoensap.

Apersie Resepte


Aspersie

Aspersie

Vars Aspersies
Kook hul vinnig in ‘n bietjie soutwater vir so 3-4 minute.
Sousie:
Vars knoffel
30ml olyfolie
5 Teelepels suurlemoensap
2 Eetlepels margarien
Gemaalde swartpeper
50ml Appelasyn
5ml mixed herbs
In ‘n potjie – bring tot kookpunt. As jy die die sousie romering soek, gooi vars room by en bring tot kookpunt. Gooi dit bo-oor die aspersies as jy opdien

Aspersie en Mieliegebak

30ml koekmeelblom 30ml olie of margarien

410g ingedampte melk 1 ekstra groot eier, liggies geklits

283g aspersielote 420g mielies, gedreineer

2 ekstra groot eiers, hard gekook, gekap 250ml gerasperde kaas

100ml vars broodkrummels

Voorverhit oond tot 180C en smeer ‘n dieperige oondbak van 20cm met botter.
Meng meelblom en olie in ‘n pan en kook ongeveer 1 minuut lank saam. Voeg
ingedampte melk by en roer tot glad. Kook totdat ‘n dik sous vorm. Geur met
sout en peper na smaak. Laat effens afkoel en voeg geklitste eier by. Roer
deur. Voeg aspersies, mielies en hardgekookte eier by. Skep in voorbereide bak
en sprinkel kaas en broodkrummels bo-oor. Plaas klein stukkies botter bo-op en
bak 20 minute lank to goudbruin en gaar.

Aspersieslaai

500g vars gekookte aspersies 150ml slaaisous

60ml fyngekapte sprietui 12.5ml gekapte grasui

250g gaar boontjies, gedreineer 1 klein kropslaai

12.5ml fyn gekapte pietersielie

Meng aspersies en die boontjies met 125ml slaaisous terwyl dit nog warm is. Was
en droog slaai blare af, gooi res van slaaisous oor boontjies/aspersies en meng
slaaiblare daarmee. Rangskik slaai in glasbak en besprinkel met fyngekapte
sprietui, pietersielie en grasui.

Aspersietert-Bron Onbekend

Aspersietert-Bron Onbekend

Aspersietert

Mariana Vermeulen

1Kp meel
125grmargarien
1 klein blikkie roommielies
sout
… Meng alles en smeer in ‘n tertbord
Vulsel:
3 groot ui gekap en ge soteer in 65gr margarien
1Kp kaas
2mlsout
2eiers geklits
1 kp suurroom of yogurt
1Blik Aspersies(gedreineer)
1T suiker
Meng alles,gooi in kors en bak 45min.

Kits Aspersietert

250 g spekvleis, in stukkies gesny
2 uie, gekap
1 x 410 g blik aspersie slaaistukkies
250 ml gerasperde cheddarkaas
2 eiers
250 ml melk
3 ml sout
1 ml rooipeper
brosdeeg vir kors

Rol die brosdeeg dun uit en voer `n tertbord daarmee uit. Braai die spek en uie saam en laat afkoel. Skep dit bo-op die tertkors. Plaas die aspersies bo-op en strooi die kaas bo-oor. Klits die eiers, melk, sout en rooipeper saam en giet oor die vulsel in die kors. Bak die tert 45 min lank by 180°C.

Slow cooker boontjie sop met spek


Slow-Cooker-Bean-Soup

This Slow Cooker Beef and bacon Bean Soup is a hearty slow cooker soup recipe that always hits the spot. Savor the bacon and bean flavor combo and you’ll surely be saying this is one of the best soup recipes around.

Cooking Time: 8 hr 2 min
Ingredients

1 tablespoon vegetable oil
2 slices bacon
500gr stewing beef
2 tablespoons flour
1 medium onion, finely chopped
2 celery ribs, chopped
1 leek tops (the green part)
1 can cannellini beans
1 can pinto beans (groot bruin rooierige bone)
2 teaspoons dry thyme leaves
1/2 cup Worcestershire sauce
1/4 teaspoon cayenne pepper
1 1/2 liters water
salt and pepper to taste

Instructions

On medium high heat in frying pan crisp the bacon with oil for 2 minutes, then add onion and continue to cookuntil onion gets caramelized. Transfer to slow cooker pot.
Then flour the meat and caramelize it on one side in the same frying pan.
Add the meat to slow cooker pot and add beans with juices, chopped celery ribs, thyme leaves, Worcestershire sauce, cayenne pepper, salt, pepper and cover with water, add leek tops on top.
Pop the lid on and plug on high setting for 8 hours. Throw away leek tops when the soup is done. Serve with hearty rye bread and enjoy!