Marineer jou steak met bietjie suurlemoensap, balsamic vinegar en bakpoeier – Ongeveer vir half uur na uur – draai 1 maal om
Ek hou van my steak ÇHARCO GRILLED. As jou steak gaar is soos verkies doen die volgende :
As jou steak gaar is doen die vlg: Rol 2 stukkies koerantpapier in worsies – gebruik olyfolie saam met dit.
Gooi bietjie olyfolie oor die steak. Sit die koerantpaier op kole en gee ‘n blaas dat dit vlamvat – 5 sekondes – draai om – weer so 5 sekondes en haal af
Charco grilled steak – medium
Sny aartappels in skywe en pre-cook in mikrogolf vir so paar minute in sak – gooi handvol meel en baie aromat oor
Deepfry tot mooi gaar en goudbruin
Uie in foil – sny 1 of 2 uie in kwarte – neem 1 kwart en kap fyn en gooi bo-oor die kwarte – sout en peper en enige spices wat jy het bv texan steak spices of BBQ -Sit so paar klonjies botter op Maak toe en sit eenkant op die rooster
Gestoomde uie saam met braaivleis – baie baie lekker
You must be logged in to post a comment.