Korsentina Aartappels


Konsertina Aartappels-bron onbekend

Konsertina Aartappels-bron onbekend

Korsentina Aartappels

Neem so 6 groot aartappels en skrop skoon. Moenie  skil nie

Sny nou die aartappels in skywe, maar NIE DEUR NIE. Dit moet wees soos wanneer jy ‘n knoffelbroodjie sal maak. Wenk van ‘n lid: sit aartappel in ‘n lepel, dan kan jy die aartappel nie redeur gesny kry nie.

Sny stukkies botter en sit tussen elke skyf ‘n bietjie botter.

Neem so 1 tamatie en sny dun skywe en sit so net hier en daar ‘n tamatieskyfie tussen in. (opsioneel) Ek doen dit vir ekstra kleur

Neem droe bruinuie soppoeier, strooi bo-oor aartappels en druk so ‘n bietjie hier en daar tussen die skywe aartappels in.

Ek persoonlik gee net so ‘n splash olyfolie bo-oor alles en bietjie droe pietersielie.

Bak in oond op 160grade tot aartappels gaar en sag is.

 

Korsentina aartappels

Ingredients

10 Medium Sized Potatoes

1 Packet Brown Onion Soup

800ml Water

50g Butter

Instructions

Preheat oven to 180°C.  Slice potatoes, without slicing all the way through. Place potatoes in an oven dish.  Mix water and brown onion soup, and pour over sliced potatoes.  Add a dollop of butter to each potato and bake 90 minutes.  Turn and spoon soup mixture over potatoes about every 30 minutes.

Advertisements

Comment here!

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s