Aartappel Muffin ideë


Aartappel muffin ideë-bron onbekend

Aartappel muffin ideë-bron onbekend

Aartappel Muffin ideë

Medium grootte aartappels, gewas (met skil aan) en in dun skyfies  gesny

Sout en peper

Parmesan kaas of Ina Paarman se Garlic en Parmesan sprinkle (opsioneel)

Room

Gekapte spek (opsioneel)

Jou groot muffin panne

Botter jou muffinpanne met botter

Sit 2 skyfies aartappel onder in pan, strooi speserye oor, die spek, dan weer aartapples, speserye en spek.

Maak muffin pan vol tot amper bo. Gooi bietjie room oor en bak in voorafverhitte oond vir so 30/35 min by 180grade C – of tot aartappels sag en gaar is. Ek dink as jy bietjie kaas bo-oor strooi sal dit ook baie lekker wees.

Neem skerppunt mes en sny aartappel muffin los aan kante, dop uit en bedien. Ek dink mens kan die bedien met lekker suurroom.

Advertisements

Comment here!

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s