Tag Archive | seafood

Prawns in die oond


Prawns in die oond

Prawns in die oond

Prawns

125ml botter – gesmelt

1 suurlemoen in skyfies gesny

1 tot 2 eetl  droe Italian seasoning

2 tl garlic (vars of gedroog)

Pak prawns in oondpan

Gooi botter oor.  Sit die suurlemoenskywe bo-op die botter en prawns neer. Sprinkel die Italian seasoning  en garlic oor.  Sit in voorverhitte oond vir 15 min by 175° C. Bedien met suurlemoenrys en lekker mengelslaai / vars tuisgebakte brood.

Suurlemoen rys

Ilse Van Wyk Mynhardt

2 k rys

1 suurlemoen

4 k water

knippie sout

Rasper 1/4 van die suurlemoen se skil af, net die geel nie die wit nie. Wit is baie bitter.Gooi rys en water saam in ‘n pot.Halveer suurlemoen en druk die sap uit.Verwyder pitte en hooi nou die sap by die rys asook die stukkies skil.Bring rys tot kookpunt en laat kook vir 2 min en verlaag dan hitte tot die laagte stelling en los vir 15-20 min tot alle water absorbeer is.

 

 Cheese Bread

500g Selfraising Flour

100g Chedder Cheese

1 pkt Thick White Onion Soup powder

500ml Buttermilk

2t Garlic Flakes

 

Mix all together. Bake at 180C for 1hour

 

 

Advertisement