Tag Archive | kebabs

Steak Sosatie


Steak sosatie

Steak sosatie

Rencia Odendaal Pretorius

SOSATIE MARINADE

Braai saam:

3 hoogvol tl kerrie

1 tl borrie

2 uie (gekap)

Voeg by:

1/3 bottel chutney

4 eetl appelkooskonfyt

1/2 kop asyn

10 eetl suiker

500ml water

2tl sout

1 tl peper

Bring tot kookpunt en gooi warm mengselbo-oor sosaties.

Marineer vir tenminste 3 dae in yskas.

Draai jou sosaties gereeld.