Tag Archive | homemade cream

Kunsroom


Kunsroom

Kunsroom

Deur: Rina Kleinhans : Food Lovers Recipes

Rene Wessels
KUNSROOM
60ml botter, 60 ml kondensmelk, 10 ml suurlemoensap. Klits alles goed saam tot lig en styf. Gebruik soos geklitse room.

Uit Kook en Geniet.