Tag Archive | avo

Avo en Blitong Voorgereg:


SARIE – November 2009

 

Bestanddele :

2 ryp avokado’s

vars suurlemoensap

sout en swartpeper

skoon afgespoelde heel slaaiblare

gesnyde biltong

varsgebakte gesondheidsbroodjie

regte botter

soetrissie en klein tamaties vir garnering

 

Metode:

Maak die avo’s fyn en geur met suurlemoensap, sout en swartpeper.  Skep slaaiblare en avo op ‘n kleinbordjie en sit genoeg genyde biltong langsaan. Smeer ‘n sny brood met botter, sny in vingers en plaas op bordjie.Garneer met die soetrissie en klein tamaties wat net gerangskik word op die bordjie

Wenk: Maak seker die avokado is lekker ryp en gebruik sommer hope biltong

Advertisements