Hoe gebruik mens gelatien?
Dit hang af wat jy maak – die resep sal se soveel ml of velletjies. Sommige mense gebruik net die poeier en mens spons dit eers vooraf in klein bietjie warm water of louwater – gooi dit net in die water, jy sal sien dit word so skuimerig. Gewoonlik gee die resep hoe dit aangemaak moet word met hoeveel water ens.