Palmiers, elephant-ears, hoefies


OLIFANT

 

PALMIERS/ ELEPHANT-EARS

Ingredients:
Powdered sugar
Puff pastry
Parchment Paper (aka baking paper) or a Silpat baking mat
Method:
1. Preheat oven to 400°F.(200C)
2. Sprinkle about 1/4 cup of powdered sugar over your workstation. Roll out the puff pastry to about 10X12 inches. Sprinkle another 1/4 cup of sugar (and spices if using) over the dough.
3. Pass the pastry roll gently so that the sugar adheres.
4. Go folding the dough as shown in the photographs. At each step add a little more sugar and gently roll pass.
5. With a sharp knife, cut dough portions approx 1cm. The cut has to be done fairly quickly.
6. Place in a baking tray with enough separation between each other.
Place in fridge for about 30 minutes
7. Bake for 15 min. When browned, turn them over and bake for 5 minutes more.
8. Cool on a rack and ready to eat!
9. Be creative, use cinnamon sugar, bacon and peppers, tuna, marmite, nutella, jam, dip it in chocolate and nuts etc

PALMIERS/ELEPHANT EARS (Hoefies)

Puff pastry
Suiker

Vou metode.

Sit die deeg op jou blad, strooi die suiker oor en rol dit in met ‘n koekroller dat die suiker in druk.
Draai deeg om en doen dieselfde.
Nou vou jy so 4 cm onder om en bo om en rol weer liggies met die koekroller.
Vou weer en rol liggies met die koekroller.
By nou as jy weer vou, vou jy die 2 helftes bo op mekaar en rol weer met die koekroller.
Jy rol letterlik net eenkeer liggies oor.
Jy rol nou nie weer uit om uit te rol nie, net liggies om hulle aanmekaar te laat klou.
Nou sny jy hulle in so 2 cm stukkies en draai hulle op hulle sye.
Jy het nou goedjies wat lyk soos ‘n U.
Los in die yskas vir so halfuur en nou bak jy hulle by 200 º C vir 12 – 15 minute.
Wees kreatief, gebruik kaneelsuiker, gekapte spek en peppers, tuna, stukkies hoender, marmite, nutella, konfyt, druk dit in sjokolade en neute.

Advertisement

2 thoughts on “Palmiers, elephant-ears, hoefies

  1. Dankie vir al die heerlike resepte en rate. Het jy dalk al die klein broodjies wat hulle by die Old Smokey grill (daai blou treinwa in Sabie) geproe? Dis heerlik!!! Indien jy dalk n soortgelyke resep het sal ek dit baie waardeer as jy dit met ons kan deel. Baie dankie. Gloutjie Barnard
    Sent via my BlackBerry from Vodacom – let your email find you!

    • Hi Gloutjie, jy gaan my nie glo nie, maar ek was laas in Sabie toe ek 4jr oud was – het nie ‘n idee van wat jy praat nie – gee so klein bietjie indikasie as jy kan van hoe dit lyk en proe en miskien het ek iets in my argiewe ?? Rens

Comment here!

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s