Strawberry Yoghurt Ice Cream
(No Ice Cream Maker needed)
Ingredients :
Fresh Strawberries
1 cup yoghurt
1 cup whipping cream
sugar to taste
Directions :
Put all the ingredients on Food Processor and process until smooth. Cool in the refrigeratorfor 2 hours.
Jogurt Roomys
1 groot houer jogurt (1 liter) (aarbei geur)
1 blik kondensmelk,
1 sakkie orley whip of room wat styf geklop is)
Stukkies fyngekapte aarbeie
Meng alles en vries.
DIE RESEP WERK NET SO LEKKER MET DIE GRENADILLA JOGHURT EK GOOI NET 1 BLIKKIE GRENADILLA PULP BY OM EKSTRA GEUR TE GEE
Jogurt Roomys
Francil Maritz
1 groot houer jogurt (1 lt) – 1 blik kondensmelk, 1 sakkie orley whip of room wat styf geklop is) Meng alles en vries.
Ek gebruik 1 blikkie grenadilla pulp – gooi bo-oor en gebruik jou teelepel se agterkant en trek net prentjies in die beslag
Baie baie dankie vir hierdie resep. My ma het dit altyd gemaak en ek kon nie die resep onthou of iewers in haar resepte boeke kry nie. Ek soek dit al solank en is baie opgewonde om dit nou te kan maak. Dankie weereens.