Kooke Wenke May29 Kook wenk Verhoed dat pot oorkook Sit ‘n houtlepel oor jou pot kos. Dit veroorsaak dat jou pot nie oorkook nie – veral by rys dink ek gaan die Tip lekker werk. Myne kook altyd oor. Share this:FacebookTwitterPinterestEmailPrintLike this:Like Loading... Related
You must be logged in to post a comment.