Jellie “delight”


Jellie Lemoenskywe

Jellie Lemoenskywe

Jellie Lemonskywe

Lekker idee vir die kinders langs die swembad, Kersdag NAGEREG VIR DIE KIDDIES, vinnige koue dingetjie as jul van die strand of die dam af kom !!!

Sny lemoen in halwes, verwyder die vleis. Maak jellie aan en gooi in die halwes. Sit in yskas. As opdien, sny in skyfies en Voilla, JELLIE LEMOENSKYWE !!!

Gekleurde Jellie ring

Gekleurde Jellie Ring

Gekleurde Jellie Ring

KLEURVOLLE JELLIE RING: – MAAK OOK  SOMMER IN GLAS PRYREX BAK EN SNY BLOKKE VOOR OPDIENING:

6 Boksies gekleurde jellie – of 3 pakkies – 2 van elk

Maak 1 pakkie jellie op ‘n slag aan want jy pak lae basies bo-op mekaar soos die lae stol

Maak elke pakkie  jellie aan met 2 koppies kookwater en 2 teelepels gelatien

Gooi halwe koppie ysblokkies in en roer toe dik mengsel

Haal orige ysblokkies uit as mensel klaar dik is

Gooi nou jou eerste laag, sit in yskas en stol.

Maak nou jou volgende kleur aan soos bo en volg die stappe weer -herhaal 6 x om verskillende lae te kry.

JY KAN SOVEEL KLEURE GEBRUIK SOOS WAT JY WIL – DIT IS NET ‘N REDELIKE LANG PROSES OMDAT JY SAL MOET SORG DAT ELKE LAAG REDELIK GESTOL IS VOOR JY DIT OORGOOI.

TIP. Sit in vrieskas om stolproses tussen lae te verkort

Advertisements

Comment here!

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s