Vinnige spaghetti in tamatie sous
(bron onbekend)
Kook spaghetti tot sag.
Braai uie tot sag en gooi l klein blikkie tamatie puree en bietjie suiker by – na smaak.
Spoel blikkie uit met bietjie kookwater en gooi by suiker en puree mengsel.
Meng goed en gooi by gebraaide uie. – gooi nou gaar spaghetti daarin – kan droe pietersielie ook ingooi.
Roer deur vir so ± 3 minute .
Rooi spaghetti soos die winkel sin
You must be logged in to post a comment.