Chicken al la king (Rencia se resep)


Chicken al la king

Chicken al la king

Gevlokte Hoender

Uie, sampioene, groen, rooi en geel peppers (gekap)

Halwe koppie bevrore ertjies

1 Pakkie Knorr Chicken a la king (cook in sauce)  (aangemaak met 500ml melk)

Sout , peper en bietjie knoffel vlokkies

Braai uie, sampioene en peppers. Voeg ertjies by en roerbraai so rukkie. Voeg  die hoender by en gooi sous oor en prut tot dik.

Bedien op rys.

Comment here!

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s