Deur: Hartpaadjies Die vroue aksie – Groblersdal 1980
Bestandele:2/3 kop kondensmelk
1/4 kop asyn of suurlemoensap
1/4 kop olie of gesmelte botter
1 eiergeel
1/2 tl sout
‘n Klein bietjie rooipeper
1tl droe mosterdpoeier
Metode:
Plaas alles in mengbak – klits tot mengsel dik word.
Indien ‘n dikker mengsel verlang, plaas in die yskas voor opdiening.
Maak 1 1/4 kop mayonaise.
You must be logged in to post a comment.