Neute Lekkers
Bestandele:
150 g sjokolade blok
100 g neute – grof gekap (pekaneute of grondboontjies) Ek hou my grondboontjies heel (my keuse)
Smelt sjokolade en meng neute by.
Skep teelepels vol op ‘n gesmeerde bakplaat en laat stol.
Opsioneel: VERSIERING:
50 gr wit sjokolade
Smelt wit sjokolade en drup oor neute/sjokolade vir versiering.
Jy kan as jy wil, so bietjie klapper ook byvoeg of bo-oor strooi as nog warm is.
Bêre in lugdigte houer.
Reblogged this on gracebickford.
Het dit nou net gemaak! Yummy…..
Bly jy het ‘n sukses gehad – onthou altyd as kind het ons dit in sulke plastiek pakkies gekoop en dit was my favourite lekkers gewees Rens
Hoeveel clusters maak die resep +-?
Jong, ek self het dit ongelukkig nog nie gemaak nie – so ek gaan vir jou moet jok om te se hoeveel dit maak
Jammer Rens