Tag Archive | scons

Snackwich kaasskons


Snackwich kaasskons

Daleen de Lange

Snackwich skons:

4 eetl  olie
1 eier
3/4 kop meel (kan bruismeel ook gebruik)
2 tl bakpoeier
1 en 1/2 kop gerasperde kaas

3/4 kop melk

Meng alles saam. Skep in snackwich maker. Maak toe en bak ongeveer 4 minute – kyk wanneer gaar is.

Kan net so eet of sny oop en vul met slaai, iets vleiserig, kaas en/of konfyt.