Tag Archive | cheese scons

Snackwich kaasskons


Snackwich kaasskons

Daleen de Lange

Snackwich skons:

4 eeetl  olie
1 eier
3/4 kop. meel (kan bruismeel ook gebruik)
2 t.l bakpoeier
1 en 1/2 kop. gerasperde kaas

Meng alles saam. Skep in snackwich maker. Maak toe en bak ongeveer 4 minute – kyk wanneer gaar is.

Kan net so eet of oop sny en vul met slaai of iets vleiserig.