Tag Archive | porkribs

Bovril Ribbetjies (vark)


Bovril ribs

Bovril ribs

Bestandele:1 kg varkribbetjie

4 cm gemmer gerasper

2 spruituie gekap

60ml heuning

60ml Bovril

2 knoffelhuisies fyngekap

Gerasperde skil en sap van 1 suurlemoen

45 ml olyfolie

30 ml vars tiemie gekap

125 ml tamatiesous

 

Metode:

Meng alles saam en bring tot kookpunt vir 5 minute

Giet oor ribbetjie en laat afkoel.

Sit in plastiese houer, seel, en laat staan  in yskas vir tenminste 2 ure

Braai oor matige kole of in oond. (Drup sous heeltyd bo-oor)

SARIE KOS 2011

Advertisements