Tag Archive | mikrogolf sjokoladekoek

Mikrogolf sjokoladekoek


Mikrogolf sjokoladekoek

Mikrogolf sjokoladekoek

Sjokolade Ringkoek(Mikrogolf)

Rencia Odendaal Pretorius (Mamma)

Meng saam:

1 en half kop warm water

4 eetl kakao

1 en half tl vanilje

 

Meng saam:

1 en half kop strooisuiker

1/3 tl sout

6 teel bakpoeier

1 en half kop meel

Klits saam:

3 groot eiers

1/3 kop olie

Voeg kakao mengsel by eiermengsel.

Voeg droe bestandele by en meng goed.

Gooi in ringvorm

Mikrogolf vir 1 min op medium (of 2 min op 60%)

Mikrogolf dan 7 min op hoog (of 8 min op 100%)

Gooi dadelik uit en laat afkoel.

Versier na smaak.

Versier met  karamelkondensmelk en  klapper, of gesmelte dairymilk neute sjokolade.