Rencia Odendaal Pretorius
1kg prossesed cheese (Berg Prossesed cheese)
500gr botter
2 kop volroom melk
Sny botter en kaas in blokke, gooi melk by – gooi in pot en smelt op lae hitte – as alles gesmelt is. Nat jou whisk en maak lekker glad – NB dit moet nie kook nie anders is dit geneig om te skif (Smelt net en as eerste borreltjies vorm, haal af. Bottel warm
Opsioneel, jy kan bietjie biltong skaafsels ingooi.
Hierdie resep maak omtrent so 4 na 5 botteltjies van 250/ 300ml vol – ek het al myne gestoor in die yskas vir tot 3 maande.
You must be logged in to post a comment.