Gebruik gekoopte Today pizza base
Braai spek, sampioene, uie en peppers tot sag. Smeer nog tamatie relish op base indien verkies. Skep mengsel op die base.
Maak roereiers en skep bo-op. Stip met mayonasie en rasper baie kaas oor.
In die oond by 200 C vir so 15/20 minute
You must be logged in to post a comment.