Heerlike sjokalade tert
Maak kors van enige soort gekrummelde sjokalade koekies. Smelt sommer die margarien in die tert bak in mikrogolf oond. Meng margarien en koekie krummels en druk vas onder en teen kante. Maak 10ml gelatien aan met 15ml kookwater. Klits 1 blikkie gekarmaliseerde kondensmelk en 1 blikkie Nestle room en 3 eetlepels kakao en die gelatien goed saam. Voeg in kors en laat stol in yskas vir 30min.
You must be logged in to post a comment.