Pak Pretzels, jy kan enige een gebruik
Rolo lekkers
Pecan Neute
Plaas Pretzels op bakplaat
Plaas ‘n rolo op elke pretzel
Plaas in voorverhitte oond van 175gr C vir so 3 na 4 minute, Jy sal sien die rolo is so blink as uithaal, maar het nog steeds sy vorm behou.
Haal uit, druk ligggies die pecan neut op die rolo. Wees versigtig om nie te hard te druk anders spuit
Rolo se toffie uit.
Laat heeltemal afkoel en plaas in die yskas tot hard en koud.
Druk liggies ‘n pecan neut op die rolo. Wees versigtig om nie te hard te druk nie, anders spuit die rolo se toffie uit. Laat heeltemal afkoel en dan in yskas tot hard
You must be logged in to post a comment.