Oxtail Stew (Stoompot)


487062_438634742859733_1133355439_n

Rencia Odendaal Pretorius

Gebruik enige  vleis, jou keuse – in blokkies gesny

Ek gebruik die resep ook vir my skaapskenkels/skaapnek/wildsvleis  en my oxtail. Ek stoom net die oxtail vir45 min ipv 30 min

Braai die vleis en uie in pot tot geseel.

Gooi in, water, wostersous, bietjie balsamic vin, garlic, rooi of witwyn, paar bay leaves, bietjie chutney, tamatiesous, sout en peper.

Bring tot stoom en stoom vir 30 min

Stoom dadelik af onder kraan

Voeg by , aartappels, wortels en keuse van groente

Stoom vir 10 min en stoom weer dadelik af onder koue water.

Gooi 1 geblikte heel tamaties by – kook deur

Verdik met enige soppoeier of bisto

Advertisements

Comment here!

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s