Rencia Odendaal Pretorius
500gr spinasie (ek gebruik gewoonlik so 2 van die bossies wat jy te koop kry by die winkels)
1 ui gekap –
Kook bg vir so 10 min – dreineer water af –
Meng 1pakkie wit uie sop en 1 houer suurroom – Laat staan eenkant vir so 15 min om dik te word –
Meng 1 houer cream maaskaas, 3 eiers, 1tl mosterd, sout en peper
Gooi nou alles bymekaar en 1 kop cheddar kaas –
Vat nou 1pak pastry deeg en voer tertpan uit – gooi mengsel in en bak vir 30/40 op 180 grade tot gaar en mooi bruin – As uit oond haal, gooi nog so ‘n lekker klomp kaas bo-oor en bedien of warm, lou of koud –
Sit by die resep ‘n pakkie gesnipperde spek by wat jy vooraf gaargemaak het. Dit maak dat dit ‘n aandete op sy eie is
by wat jy vooraf gaargemaak het. Dit maak dat dit ‘n aandete op sy eie is.
VIR NOG SPINASIE TERTE EN IDEES : https://kreatiewekosidees.com/?s=spinasie+geregte
You must be logged in to post a comment.