Tag Archive | pets

Troeteldiere/pets


 

pet1

RAAD VIR JOU HONDE EN KATTE:

Apple Cider Vinegar for Fleas, Dog Allergies, and Wellness

Every home with dogs should have apple cider vinegar. It’s a remedy with multiple uses for dogs: repelling fleas, alleviating allergies, arthritis, establishing correct pH balance. You can also give apple cider vinegar to cats and horses.

Dosage and Instructions: Start with a one-teaspoon dose mixed into your dog’s food twice a day for a 50 lb dog (adjust accordingly by weight) and if necessary increase up to about 1 tablespoon twice a day for the same size dog. For skin application, you can spray on or rub apple cider in directly, or for sore or open wounds mix the ACV with equal parts water before application to the dog’s skin. In the case of pests or parasites, bathe your dog and then apply a 50:50 mix of apple cider vinegar and water. Allow this to air dry on your pet to kill off fleas, ticks, ringworm, etc. and to prevent future infestations and/or infection. You can also spray your dog with apple cider vinegar before going out for a walk, in order to repel fleas and ticks naturally

*

http://www.ehow.com/how_6550821_homemade-tick-repellent-dogs.html

*

Sidney Lee http://www.wikihow.com/Use-Apple-Cider-Vinegar-for-Dogs

*

Annie Knowles-Scholtz Ek het maar net gelees een van die lesers het gese sy gebruik net dit en het nie vlooie.Ons sukkel net in somer met vlooie.Ek gebruik altyd Revolution,maar was bang toe ek hoor hul se op gereelde gebruik kan van dit nadelig wees.My honde en katte kry elke dag skoon water en hul bakkies word gewas.Maar as die een wat allergie is vir vlooie,een kry-krap hy aaneen.Ek het opgegee met Frontline in die somer-vlooie hol deur dit

*

Joan Vercueil Hi daar ek het baie goeie raad vir vlooie en bosluise gekry.vat n suurlemoen skil en al en sny in skywe.gooi dit in n beker gooi kook water oor die suurlemoen en lat staan oornag.Bad honde en gooi van die sap op die rug van die nek af.Dit werk regtig maar NIE enige sitrus vir katte nie mens KAN dit in hulle water gooi of oor hulle kos. die honde (weet nie katte nie) eet en drink wel hulle kos en watter! dis vreeslik gesond ook vir hulle!!! Ek is al so gewoond aan dit ek meet glad nie meer eers af nie. Hang maar af hoe groot die bak water is maar ek gooi so knertsie in. Google bietjie Appel cider vinegar for dogs jy gaan beslis erns sien hoeveel jy kan in gooi. Ek sal nooit weer geld mors op ander goed vir vlooie en bosluise nie.

*

Celeste Barnard Vlooi en vlieg mengsel by Pierre van Niekerk – Ongetoetste vlooi en vliegmieks! 30 ml Vanilla Essens1 teelepel Dettol1 teelepel bloekomolie 3 koppies water1 eetlepel suurlemoensap of paar druppels Sunlight Liquiid om die spul te mieksSproeibottel Ek het toetse gedoen met naeltjie-olie ook. Dieselfde resultate. Dan skud jy spul en meng dit goed. Spuit net liggies op die honde of katte 1 of 2 maal n week. Toets maar op vlieë en geniet die pret as hulle stadig vrek Nee, moenie vir my vra hoekom werk dit nie. Ek het al toetse gedoen en wil nie sê wat ek gevind het nie. Jy doen dit ook op jou eie verantwoordelikheid. Moenie jou katte en klein hondjies heeltemal diep benat nie, altyd net die haardos. Pierre van Niekerk ©

*

Susan Coetzee Keartland Gebruik Capstar en Frontline vir vlooie. Gee assseblief skoon vars water vir jou honde om te drink. As jy werklik voel jou hond het asyn nodig sal ek voorstel, sit ‘n paar druppels by ‘n klein gedeelte van sy kos. Moet nie al die kos bederf nie. Kanse is goed jou hond sal nie eet nie. Honde het ongelooflike goeie reuksintuig en sal nie die water drink nie. Genoeg skoon water is ‘n basiese behoefte. Vra jou veearts om te help met vlooie.

*

Joan Vercueil Hi daar ek het baie goeie raad vir vlooie en bosluise gekry.vat n suurlemoen skil en al en sny in skywe.gooi dit in n beker gooi kook water oor die suurlemoen en lat staan oornag.Bad honde en gooi van die sap op die rug van die nek af.Dit werk regtig maar NIE enige sitrus vir katte nie

petMaretha Van Romburgh Kotze

 Ek het hierdie resep vanaf Peke rescue gekry

PEANUT BUTTER DOG BISCUITS

250ml Water

125ml plain peanut butter

30ml oil

375ml wholeweat flour

375ml white flour

Preheat oven to 180c

Combine peanut butter, water & oil.

Add flour (1cup at time) to form a dough.

Knead dough into a firm ball and roll out on a slightly floured surface to about 6mm thick.

Cut into shapes with cookie cutters.

Place onto ungreased baking sheet.

Bake for 20min.

Anna-Marie Heenop

HONDE BESKUITJIES
BY IDEES

70 ml (65 g) sagte margarine
10 ml Marmite
140 ml (75 g) melkpoeier
1 groot eier
715 ml (500 g) volkoringmeel
125 ml (50 g) biltongpoeier

1 Meng die margarien en Marmite saam en voeg 220 ml warm water by. Roer die melkpoeier en eier by om ’n gladde pasta te kry.
2 Voeg die meel en biltong bietjies-bietjies by. Knie vir vyf minute en rol tot 1 cm dik uit. Sny hondebeen-vorms daaruit en pak dit op ’n gesmeerde bakplaat.
3 Bak die beskuitjies in die verhitte oond vir 50 minute tot goudkleurig. Laat afkoel en hard word en bêre in ’n lugdigte houer.

Rentia van der Merwe

MY “BEENO” RESEP

2 1/2 cups all-purpose flour
3 ½ cups brown bread flour
1 ½ cup maize meal
2 cups oats
2 eggs
1 tsp salt
1 cups beef stock made with 2 cubes
1 cup full cream milk
1 packet oxtail soup
1 cup oil
1 desert spoon crushed garlic
Instructions
Preheat oven to 150 degrees C. Combine, in a big bowl, the flours, meal, oats, soup powder and salt.
Add the liquid to the dry ingredients. Knead about 3 minutes. Add more milk if necessary. The dough should be stiff.
Flour a board with cornmeal and roll out the dough to a thickness of 1/4 inch Cut out biscuits with cookie cutters in appropriate shapes, and place on greased cookie sheets. Bake the biscuits for 45 minutes at 150 degrees C.
Food Lovers Recipes 

VARSASEM-KOEKIES VIR HONDEKINDERS 

500ml rysmeel
300ml hoenderaftreksel verkieslik tuisgemaak
1 ekstragroot eier
60ml vars pietersielie gekap
250ml volgraanmeel
Meng al die bestandele saam. Knie tot goed gemeng – gebruik meer volgraanmeel indien nodig. Rol die deeg uit tot ‘n dikte van 1.5cm en druk vormpies daaruit of sny dit in blokkies. Bak 60-90min lank by 150°C. *Tuis*
Food Lovers Recipes

BRAKKIEKOEK 

(1 koek of 4 groot muffins)
250g maer maalvleis
1 gerasperde wortel
75g hawermout
75g meel
30g botter
3 groot eiers
250ml ongegeurde jogurt
stukkies ham,spek of worsies as versiering
Maak die vleis in klein bietjie water in ‘n pan gaar. Voeg die wortel by en kook nog ‘n rukkie. Meng die hawermout en meel in ‘n groot mengbak en vryf die botter in. Voeg die eiers by om ‘n taaierige pasta te maak. Skep de vleismengsel by en meng alles saam. Druk die mengsel in ‘n gesmeerde koekpan of 4 holtes van groot muffin pan. Bak vir ‘n halfuur. Laat afkoel en versier met die jogurt en stukkies ham.spek en worsies. *Tuis*
Food Lovers recipes

HONDEBEEN KOEKIE

Maak: omtrent 30

Oondtemperatuur: 160˚C

70 ml (65 g) sagte margarine
10 ml Marmite
140 ml (75 g) melkpoeier
1 groot eier
715 ml (500 g) volkoringmeel
125 ml (50 g) biltongpoeier

Meng die margarien en Marmite saam en voeg 220 ml warm water by. Roer die melkpoeier en eier by om ’n gladde pasta te kry.
Voeg die meel en biltong bietjies-bietjies by. Knie vir vyf minute en rol tot 1 cm dik uit. Sny hondebeen-vorms daaruit en pak dit op ’n gesmeerde bakplaat.
Bak die beskuitjies in die verhitte oond vir 50 minute tot goudkleurig. Laat afkoel en hard word en bêre in ’n lugdigte houer.

Honde en katte – URINEREUKE

Meng ‘n botteltjie vanieljegeursel met dieselfde hoeveelheid Dettol (slegs Dettol), op 750 ml water. Gooi in spuitkannetjie en spuit op aangetaste dele, vrylik op matte, banke, gordyne en selfs in die lug as lugverfrisser. Dit werk wonders en ruik heerlik skoon en vars. En dit neutraliseer die reuk geheel en al.

Om reuke van kat- en hondepiepie uit jou matte te kry – Kook saam:
1 kg Surf
750 ml Spirits
2 botteltjies bloekomolie
5 liter water
Gebruik soos matsjampoe in jou matwasser en verdun voor gebruik

Advertisement