Tag Archive | paasfees

Hot X Buns (Hot cross buns)

Hot x buns

Hot x buns

PAASBOLLETJIES (Hot Cross Buns)
(Maak 12 – 14 rolletjies)
Deur: Sarie kos

Rolletjies
250 ml warm melk
90 g (100 ml) botter, gesmelt
1 eier
65 g (80 ml) suiker
10 g sout
10 g kitsgis
15 ml fyn kaneel
15 ml gemengde speserye
500 g (890 ml) koekmeel
140 g (250 ml) rosyne

Kruise
60 ml meel
15 ml olie
30 ml water

Glasuursel
Kook saam vir 5 minute:
100 ml water
50 ml suiker

Verhit oond tot 180 ˚C. Meng melk, botter, eier, suiker, sout en gis in ‘n middelslag-mengbak. Voeg speserye en genoeg meel by tot ‘n stywe, kniebare deeg. Knie vir 5 – 8 minute of tot deeg gladde voorkoms het. Laat deeg op ‘n warm plek rys tot dubbel die volume, sowat 1 uur. Voeg rosyne by en knie af tot rosyne ingemeng is. Laat weer rys tot dubbel die volume, sowat 30 – 45 minute. Verdeel in gholfbalgrootte bolletjies (80 g) en plaas stewig teen mekaar in ‘n broodpan. Laat rys tot dubbel die volume, weer sowat 30 – 45 minute.

Kruise
Meng bestanddele vir kruise saam tot stywe pasta. Spuit kruise bo-oor deeg met versiersak. Bak vir 30 – 35 minute tot goudbruin en gaar.

Glasuursel
Verf met glasuursel en laat afkoel. Sit voor met botter.

SJOKOLADE PAASBOLLETJIESMoeg van sitrusskil, rosyntjies en sultanas (om nie eers van korente te praat nie)?! Geen verskoning om nie hierdie jaar Paasbolletjies te eet nie! Hierdie resep maak ons met SJOKOLADE!!! Ek het dit al gemaak en dit is regtig iets besonders anders. Jy hoef nie net sjokoladesplinters hierby te gooi nie, gooi helte droëvrugtemengsel en helfte sjokoladesplinters by, of na smaak. (En so terloops, dit maak daai Paasbolletjie Brood en Botter Poeding nog lekkerder! Vir NOG sjokolade, gooi sommer ‘n handvol choc chips ook by!)

7g-pakkie droë gis
375 ml warm melk
60 ml strooisuiker
4 x 250 ml koekmeelblom
125 ml kakao
60 g botter, in blokkies gesny
1 eier, liggies geklits
125 ml sjokoladesplinters (choc chips)
Kruisies:
100 g wit sjokolade
Glaseersel:
100 ml water
50 ml suiker
3 ml fyn kaneel

Smeer of spuit ‘n diep 23cm-vierkantige koekpan deeglik. Plaas gis, melk en 15 ml van die suiker in ‘n bak. Roer met ‘n draadklitser om die gis op te los. Bedek en laat eenkant in ‘n warm plek staan vir 10 minute of tot dit skuimerig is. Sif die meel en kakao in ‘n mengbak. Vryf die botter daarby tot die die mengsel soos fynbroodkrummels lyk. Maak ‘n holte in die middel en voeg die gismengsel daarby. Voeg ook die oorblywende suiker by. Meng goed. Keer die deeg uit op ‘n meelbestrooide oppervlak en knie vir 1 minuut. Plaas deeg in ‘n mengbak wat liggies met olie geverf is. Laat eenkant op ‘n warm plek staan vir 1 uur of tot die deeg dubbel die grootte gerys het.
Knie die deeg af op ‘n meelbestrooide oppervlak – knie vir 5 minute of tot glad en elasties. Voeg die sjokoladesplinters (en vrugte indien verkies) by en knie dit deur. Rol in 16 balletjies. Pakdie balletjies teen mekaar in die voorbereide koekpan. Bedek en laat eenkant rys vir 30 minute.
Voorverhit oond tot 200 grade en bak vir 10 minute. Verlaag die hitte en bak vir nog 20 minute of tot die bolletjies gaar is.
Glaseersel: Kook die water, suiker en kaneel saam tot ‘n dik stroop vorm en verf dit oor die warm bolletjies as dit uit die oond kom. Laat op ‘n afkoelrak afkoel.
Kruisies: Smelt die sjokolade in die mikrogolf en skep dik kruisies oor die rolletjies sodra dit effens afgekoel het.

Photo: SJOKOLADE PAASBOLLETJIES

Moeg van sitrusskil, rosyntjies en sultanas (om nie eers van korente te praat nie)?! Geen verskoning om nie hierdie jaar Paasbolletjies te eet nie! Hierdie resep maak ons met SJOKOLADE!!! Ek het dit al gemaak en dit is regtig iets besonders anders. Jy hoef nie net sjokoladesplinters hierby te gooi nie, gooi helte droëvrugtemengsel en helfte sjokoladesplinters by, of na smaak. (En so terloops, dit maak daai Paasbolletjie Brood en Botter Poeding nog lekkerder! Vir NOG sjokolade, gooi sommer 'n handvol choc chips ook by!)

7g-pakkie droë gis

375 ml warm melk

60 ml strooisuiker

4 x 250 ml koekmeelblom

125 ml kakao

60 g botter, in blokkies gesny

1 eier, liggies geklits

125 ml sjokoladesplinters (choc chips)

Kruisies:

100 g wit sjokolade

Glaseersel:

100 ml water

50 ml suiker

3 ml fyn kaneel

Smeer of spuit 'n diep 23cm-vierkantige koekpan deeglik. Plaas gis, melk en 15 ml van die suiker in 'n bak. Roer met 'n draadklitser om die gis op te los. Bedek en laat eenkant in 'n warm plek staan vir 10 minute of tot dit skuimerig is. Sif die meel en kakao in 'n mengbak. Vryf die botter daarby tot die die mengsel soos fynbroodkrummels lyk. Maak 'n holte in die middel en voeg die gismengsel daarby. Voeg ook die oorblywende suiker by. Meng goed. Keer die deeg uit op 'n meelbestrooide oppervlak en knie vir 1 minuut. Plaas deeg in 'n mengbak wat liggies met olie geverf is. Laat eenkant op 'n warm plek staan vir 1 uur of tot die deeg dubbel die grootte gerys het.

Knie die deeg af op 'n meelbestrooide oppervlak - knie vir 5 minute of tot glad en elasties. Voeg die sjokoladesplinters (en vrugte indien verkies) by en knie dit deur. Rol in 16 balletjies. Pakdie balletjies teen mekaar in die voorbereide koekpan. Bedek en laat eenkant rys vir 30 minute.

Voorverhit oond tot 200 grade en bak vir 10 minute. Verlaag die hitte en bak vir nog 20 minute of tot die bolletjies gaar is.

Glaseersel: Kook die water, suiker en kaneel saam tot 'n dik stroop vorm en verf dit oor die warm bolletjies as dit uit die oond kom. Laat op 'n afkoelrak afkoel.

Kruisies: Smelt die sjokolade in die mikrogolf en skep dik kruisies oor die rolletjies sodra dit effens afgekoel het.

PAASBOLLETJIE BROOD EN BOTTER POEDING

Deur: http://www.rsg.co.za/resepte.asp
Program: Brêkfis met Derrich

BESTANDDELE
4 ekstra groot eiers, geskei
125ml strooisuiker
knippie sout
500ml melk
6 paasbolletjies, in snye gesny
METODE
Verhit die oond tot 170°C.|
Spuit 6 groot oondvaste koffiekoppies met kleefwerendesproei.
Klits die eiergele en strooisuiker saam tot lig.
Voeg die sout en melk by en meng.
Week die snyepaasbolletjies in die melkmengsel.
Pak die paasbolletjies onderin die koppies.|
Giet die orige melkmengsel oor.
Bak 35 minute of totdat die eiermengsel gestol is.

EENVOUDIGE HOT CROSS BUNS-RESEP
1kg koekmeel
10ml sout
10g kitsgis
85ml suiker
15ml fyn kaneel
15ml gemengde speserye
90ml botter, gesmelt
200ml warm melk
1 eier
250ml rosyne
KRUISE
60ml meel
15ml olie
30ml water
GLASUURSEL
100ml water
50ml suiker
Sif meel, sout, gis, suiker en speserye saam in ’n groot bak. Meng botter, melk en eier en voeg by droë bestanddele. Gooi nog warm melk by indien nodig en meng tot ’n stywe, kniebare deeg. Knie goed vir 8 – 10 minute of tot elasties. Voeg rosyne by en knie tot deurgemeng. Plaas deeg in ’n bak wat met olie gesmeer is en draai toe in kleefplastiek of ’n stukkie melkdoek wat klam gemaak is met water. Los in ’n warm plek om te rys tot dubbel die volume ~ sowat 45 minute. Knie die deeg af en verdeel in 12 porsies. Rol elkeen in ’n netjiese bal. Plaas 6 balle in ’n 20 x 20 cm-pan (jy’t 2 panne nodig) en laat rys vir 20 minute op ’n warm plek, weer tot dubbel die volume. Verhit oond tot 190°C. Vir die kruise, meng meel, olie en water tot ’n stywe pasta ~ voeg nog water by as dit te styf is. Plaas mengsel in ’n spuitsak en spuit netjiese kruise oor die bolletjies. Bak vir 20 – 30 minute of tot goudbruin. Terwyl die bolletjies bak, kook jy die bestanddele vir die glasuursel saam vir 10 minute. Verf dit oor die bolletjies sodra hulle uit die oond kom.

PAASBOLLETJIES 4

PAASBOLLETJIE BROOD EN BOTTER POEDING (foto soos bo)

Hier is ‘n variasie op die tema – dit is ideaal vir Paasbolletjies wat al ‘n dag of twee oud is, of as jy al effe moeg is vir Paasbolletjies met botter!

6 Paasbolletjies
3 eiers
250 ml melk
2,5 ml fyn kaneel
1 ml fyn neut
25 ml bruin suiker

Voorverhit die oond tot 190 grade. Sny elk elke Paasbolletjie in 8 stukke. Plaas dit in ‘n gesmeerde vlak oondvaste bak. Klits die eiers, melk, kaneel en neut saam. Gooi die mengsel oor die bolletjies en druk die bolletjies met ‘n vurk in die mengsel. Laat staan vir 20 minute tot al die vloeistof geabsorbeer is. Sprinkel die bruinsuiker oor die poeding en bak vir ongeveer 40 minute, tot die eier geset en die poeding goudbruin en bros bo-op is.
Bedien louwarm met vla, room of roomys.
Bron:Leanda se resepte
Leanda van der Westhuizen

Buns HOT CROSS – (Broodmasjien)

Posted on March 21, 2014 by Rina Kleinhans Posted in Broodmasjien / Bread Machine

(makes 12)

BUNS
1 cup milk
1 egg
450g white bread flour
7.5ml ground mixed spice
2.5ml cinnamon
5ml salt
50g castor sugar
50g butter
7.5ml fast acting dry yeast
75g currants
25g sultanas
25g cut mixed peel

CROSSES
50g plain flour
25g butter

GLAZE
30ml milk
25g castor sugar

Pour milk and egg into bread pan. (Reverse order in which you add the liquid and dry ingredients if your machine requires this)

Sprinkle over the flour, ensuring that it covers the liquid. Add the mixed spice and cinnamon. Place the sugar, salt and butter in separate corners of the pan. Make a shallow indent in the centre of the flour and add the yeast.

Set the machine to the dough setting; use the basic raisin dough setting (if available). Press start.

Add the dried fruit and peel 5 minutes before the end of the kneading period (I just add mine with the flour).

When the dough cycle is complete, remove dough and place on lightly floured surface. Knock back gently and divide into 12 pieces. Shape each piece into a ball and place on a greased baking sheet. Cover the dough balls with lightly oiled clear plastic and leave to rise for 30 – 45 minutes or until dough balls have doubled in size.

Preheat the over to 200 degrees C. Make the pastry for the crosses by rubbing the flour and butter together until the mixture resembles fine breadcrumbs. Bind with enough water to make a soft pastry which can be piped. Spoon into a piping bag fitted with a plain nozzle and pipe a cross on each bun. (Spoon into small clear plastic bag and cut off a small tip of the corner and pipe crosses). Bake buns for 15 – 18 minutes until golden.
Meanwhile heat the milk and sugar for the glaze in a small saucepan. Stir until sugar dissolves. Brush glaze over the top of the hot buns. Turn out on a wire rack.

MINI HOT CROSS BUN DOUGHNUTS

Makes 24

60g butter or margarine
420g cake flour
1 tsp salt
50ml sugar
1 tsp mixed spices
1 tsp ground cinnamon
1 tsp mixed peel (optional)
10g Instant dry yeast
1 egg, beaten
200ml warm water
½ cup raisins (or chocolate chips)

Crosses
¼ cup flour
1 tbsp oil
2 tbsp water

Oil, for deep-frying
Castor sugar, to dust

Rub the butter into the flour and mix in salt, sugar, spices and mixed peel, if using. Add the yeast and mix. Beat the egg and warm water together and add to the dough. Mix to form a soft dough then knead for 5-10 minutes until smooth and elastic.
Divide into 24 pieces and roll into balls. Place on a lightly floured surface, cover and allow to rise until doubled in size. Mix the flour, oil and water together and place in a piping bag. Pipe crosses onto the buns. Heat a large pot of oil to 180C and fry the doughnuts, in batches until golden and puffed. Remove from oil and immediately dust in castor sugar.