Wenk: Indien jy die sjokolade en kersies bo-op wil doen, koop sommer die sjokoladesous vir roomys – die wat hard word as jy dit oor die roomys spuit. Gooi dit bo-oor die koek en kersies en sit terug in die yskas sodat die sous kan stol.
DRIEHOEK MAASKAASTERT
125 ml botter
125 ml suiker
1 eier geklits
5 ml poeier aangemaak in 10 ml kookwater
250 g gladde maaskaas
125 ml melk
5 ml vanieljegeursel
2 1/4 pakkie vingerbeskuitjies
2 – 3 x 100 g blokke melksjokolade
Klits die botter tot romerig, klits die suiker bietjies gewys by en klits tot romerig. Voeg die eier by. Meng die aangemaakte koffie met die die maaskaas en voeg by die bottermengsel. Verkoel die mengsel tot stewig. Meng die melk en vanielje en doop die vingerbsekuitjies vinnig daarin. Pak op `n groot stuk foelie 3 horisontale rye met vyf vingerbeskuitjies elk. Smeer van die vulsel oor die beskuitjies. Pak weer `n laag vingerbeskuitjies nou met vier beskuitjies in elke ry.Smeer vvulsel oor en hou aan met lae pak tot die laaste laag 3 rye met 1 vingersbeskuitjie is. Vou stewig toe in die foelie en plaas in vrieskas tot hard. Smelt sjokolade en smeer buiteom die tert. Plaas weer in die vrieskas tot benodig.
DRIEHOEK TERT
250 g botter
250 g gladde maaskaas
1/2 k strooisuiker
5 ml vanieljegeursel
2 pakkies tennisbeskuitjies
glanskersies en neute
Klits die maaskaas, botter, strooisuiker en vanielje baie goed saam. pak 3 rye met 6 beskuitjies elk om `n stuk foelie. Smeer `n laag van die vulsel oor en pak nog `n laag beskuitjies. Meng nou die res van die vulsel met kersies en neute en skep alles op die middelste ry beskutijies. Gebruik die foelie om `n driehoek vorm te maak en vou stewig toe. Plaas in die vrieskas tot benodig.
DRIEHOEK YSKASTERT
1 ekstra groot eier
175 ml strooisuiker
250 g sagte botter
375 g gladde maaskaas
50 ml kakao, opgelos in 45 ml kookwater
2 skywe verglansde lemoen, gekap (opsioneel)
gerasperde skil van 1 lemoen
75 ml lemoenlikeur
1 – 2 pakke tennisbeskuitjies
3 x 100 g melksjokolade
Klits die eier en voeg die strooisuiker lepelsgewys by. klits goed na elke byvoeging. Vog die botter by en klits tot goed gemeng. Voeg die maaskaas by en klits tot gemeng. Skep twee derdes van die mengsel uit en voeg die opgeloste kakao daarby. Meng goed en hou eenkant. Voeg die verglansde lemoen, lemoenskil en likeur by die res en hou eenkant. Rangskik beskuitjies in drie rye van vyf elk op `n groot stuk foelie en smeer twee derdes van die sjokolade mengsel bo-oor. Pak nog `n laag beskuitjies en smeer die res van die sjokolademengsel oor.
Skep die lemoenmengsel in die middel en gebruik die foelie om die beskuitjies in `n drihoekvorm te vou. Draai stewig toe en plaas in die vrieskas vir ± 2 uur tot stewig. Smelt die sjololade en smeer buiteom tert totdat dit goed bedek is. laat staan om te verstewig. Haal 15 monute voor bediening uit vrieskas om sny te vergemaklik
AMARULA DRIEKHOEK ROOMKAAS KOEK
Bestanddele:
100g botter
60ml strooisuiker
250g roomkaas
1 eier
18 Tennisbeskuitjies
rooi & groen kersies
75ml Amarula likeur
200g donkersjokolade
1 Peppermint Crisp
Metode:
Room botter en strooisuiker, klits eier en voeg by,
roer roomkaas en 50ml Amarula by en meng goed. Plaas in vrieskas tot halfpad
gevries.
Pak Tennisbeskuitjies op foelie in 3 x 6 rye. Sit
lepelsvol van roomkaasmengsel
op middelste ry, pak rooi & groen kersies bo-op
en plaas res van mengsel daarop.
Vou buitenste Tennisbeskuitjies boontoe om ‘n
driehoek te vorm, vou foelie om en plaas tert in vrieskas tot heeltemal
gevries.
Smelt donkersjokolade en roer 25ml Amarula by.
Smeer buite om tert en versier met stukkies Peppermint Crisp
Sny in snye
CREMORA DRIEHOEK TERT
1 Pakkie tennisbeskuitjies
Meng:
2 hoogvol koppies cremora met 1/4 kop warm water tot glad
Meng in 1 blikkie kondensmelk
Meng nou die pynappel by
Voeg 1/2 na 3/4 kop suurlemoensap by en meng tot dik
Sit nou die mengsel in die yskas vir so ‘n uur of so – dit sal help met die stapeling van die driehoek
Pak Tennisbeskuitjies op foelie in 3 x 6 rye.
Sit van die cremora mengsel (slegs die helfte van die mengsel)
op middelste ry. Pak rooi & groen kersies bo-op of selfs vars aarbeie
Pak weer ‘n lagie tennisbeskuitjies bo-op die mengsel en sit die ander helfte van die cremoramengsel op
Vou buitenste Tennisbeskuitjies boontoe om ‘n
driehoek te vorm, vou foelie om en plaas tert in vrieskas tot heeltemal
gevries.
Net voor opdiening , haal die foelie af, spuit roomys sjokolade sous oor (die wat hard word as dit oor roomys gespuit word, sit gekapte kersies of aarbeie oor en sit terug in die vrieskas tot opdiening
CHERRY TRIANGLE CHEESECAKE
125 g butter
250 ml castor sugar
1 small egg
250 g creamed cottage cheese
10 ml finely grated lemon rind
15 ml lemon juice
15 Bakers Tennis Biscuits
15 glacé cherries
200 g milk chocolate (optional)
Instructions
Cream the butter and the sugar until pale and smooth. Add the egg and beat well. Mix in the cottage cheese, lemon rind and juice. If necessary, place mixture in the fridge until firm.
Arrange the Bakers Tennis Biscuits, side by side, in three rows of five on a large sheet of foil. Make sure their pretty sides face the foil. Spread the cottage cheese mixture onto the biscuits. Place the cherries in a line down the centre spacing them evenly. Raise the biscuits from the outside with the help of the foil and fold towards each other to form a triangle with the filling in the middle. Wrap the cheesecake firmly in the foil and freeze.
If using, melt the chocolate and spread over the sides of the cheesecake. Wait for the chocolate to set, cut into slices and serve. Otherwise, slice and serve as is.
TRIANGLE CHEESECAKE WITH CREAM
36 Tennis biscuits
125g margarine
150ml caster sugar
250g softened cream cheese
1 egg
5ml vanilla essence
5ml lemon juice (optional)
250ml fresh cream
Cream margarine and sugar. Beat in egg and vanilla essence. Flavour with lemon juice if desired. Fold in cheese.
Lay out a piece of foil on the counter. Place 3 rows of biscuits on the foil, each row comprising 6 biscuits aligned close to each other in straight lines. Spread 1/3 of the cream cheese mixture on the biscuits and cover with another 3 rows of 6 biscuits closely aligned. Spread the rest of the mixture onto the top layer of biscuits. Placing your hands under the foil bring together the outer 2 rows of biscuits to meet over the middle row, producing a pyramid.
Cover with the foil and place in the freezer overnight. Garnish as desired with whipped fresh cream and strawberries the next day. Keep refrigerated after garnishing.
You must be logged in to post a comment.