Tag Archive | boererate

TIPS AND TRICKS – KITCHEN AND HOUSE


tips xxxxxxxXXXXXXXX

Skoonmaak van STORTKOPPE

A quick spray and a wipe-down won’t de-clog your shower head or really clean it. Here’s how to really clean it: pour white vinegar in a plastic bag and secure it around your shower head for an hour. Wipe it clean with a wet cloth and it’ll be good as new.

Skoonmaak van AANGEPAKTE BAKPLATE

Scrubbing with dish soap isn’t going to remove all the baked on grossness. Make up a mixture of 1/4 cup baking soda and enough hydrogen peroxide to make a nice paste and then rub it all over your cookie sheets and baking pans. Let it sit for a few hours and then rinse off. Like new!

Skoonmaak van MIKROGOLFOOND

Stop wasting energy scrubbing away at the nuked-on bits of food in your microwave. Instead, fill a bowl with water and white vinegar and microwave on high for at least two minutes. Your microwave will get delightfully steamy and all you’ll have to do is wipe away the grime.

Skoonmaak van OOND

Do you spend hours upon hours scrubbing your oven clean? Stop it! Instead, make a paste using water and baking soda (koeksoda = bicarbonate of soda) and spread it all around the inside of your oven. Let it sit overnight, and then take a wet rag to wipe out as much of the baking soda mixture as possible. Next, spray some vinegar on the inside of your oven and wipe down with a wet rag. Then turn your oven on low for about 20 minutes to let it dry.

DETTOL VIR BLINK SKOON VENSTERS EN SPIEELS

Om vensters, stortdeure, spieels, moto ruite ens, mooi skoon en blink te kry:
Meng ongeveer 1 liter water met 2 tot 3  proppies Dettol. Was met sagte lap.

AANPAKSELS OP STORTDEURE – KALK- EN SEEPAANPAKSELS

Meng koeksoda, suurlemoensap, sout, dettol en asyn. Smeer op die stortdeure – los n rukkie. Skuur liggies skoon met sponsie se skuurkant.

AARTAPPELS

*  Ou aartappels moet eerder geskil word voor dit gekook word. Plaas die skil ook in die water om die voedingswaarde te     verhoog.

*  Laat aartappels ‘n halfuur lank in melk lê om mooi bruin te bak.

*  Om te verhoed dat aartappels uitloop plaas jy ´n vars groen appel by dit.

*  ‘n Knippie bakpoeier by kapokaartappels maak dit sag en lig.

*  Voeg suurlemoensap by die water as jy ´n aartappel met skil en al kook. Die aartappel sal wit wees en jou potte sonder vlekke.

*  5 mℓ asyn by die water waarin jy aartappels kook hou hulle mooi wit. Jy kan ook 10 mℓ by die water oor geskilde aartappels gooi om te help keer dat dit verbruin.

*  Gooi ‘n eetlepel melk in ‘n kastrol waarin jy aartappels kook. Dit voorkom dat dit kleur verloor

YSKAS

*  Vryf jou yskas se rubber een maal per maand met gliserien. Dit verhoed dat dit hard word en barste vorm.

*  Gooi bietjie vanielje by die water waarmee jy die yskas skoonmaak. Dit help om onaangename reuke te verwyder.

*  ‘n Oop dosie koeksoda hou onaangename reuke uit die yskas.

*  Om te verhoed dat swamme posvat in jou yskas kan jy dit van tyd tot tyd uitvee met wit asyn. Die res van die tyd kan jy jou yskas was met gelyke dele water en witasyn.

*  Gooi 250 mℓ appelasyn in ‘n glas en plaas in die yskas om slegte reuke te verwyder. Na 2 dae is die reuke weg.

*  Los ‘n paar druppels vanielje-ekstrak in die yskas om reuke te verwyder.

VRIESKAS

Om ‘n vrieskas maklik en gou skoon te maak. Smeer gliserien aan die kante nadat dit skoongemaak is. Volgende keer sal die ys-aanpaksels gou groot stukke afval as dit begin smelt. Die groot stukke kan weggegooi word en jy sit nie met ‘n klomp water om op te droog nie. Moet net nie die ys op plante gooi nie, dit sal die plante brand. Laat eers in ‘n houer afsmelt tot kamertemperatuur voor jy die water op plante gooi.