Ek kry verskriklik baie navrae van HOE MAAK EK SWART VERSIERSUIKER:
Ek het die op die internet gekry en het die direkte skakel soontoe vir julle ook geplaas.
Maak jou gewone versiersuiker met WIT wooden spoon of enige WIT BOTTER en versiersuiker.(Nie geel botter nie) Gooi nou genoeg kakao in om ‘n donker bruin kleur te verkry – Daar is nie hoeveelhede by betrokke nie, want dit hang af hoeveel versiersuiker jy wil maak. Hou aan om kakao by te voeg tot jy sien dit is ‘n donker donker bruin.
Die video se dat die SWART PASTA (PASTE) werk die beste – sit nou bietjie bietjie gewys in, roer goed deur en as jy sien jy kort nog swart – nog paste – Jy kan wel die druppels ook gebruik, jy gaan net baie meer druppels moet ingooi tot jy die pikswart kleur gekry het wat jy benodig. Indien dit te styf of te slap is, voeg melk by of nog versiersuiker of nog paste ens.
Het ook die ander tip gekry:
TO USE FOOD COLORING
To Make Orange: Mix equal parts red and yellow.
To Make Purple: Mix equal parts red and blue.
To Make Black: Mix 3 parts red, 3 parts blue, and 2 parts green.
You must be logged in to post a comment.