Plaatkoekies (grootmaat)


Plaatkoekies-Foto RSG

Plaatkoekies-Foto RSG

Plaatkoekies
(Jy behoort so 60 – 70 hieruit te kry)
(Maak liewers die reseppie 2 keer afsonderlik aan)

420 gram koekmeel
4 ml sout
4 eiers
500 ml melk
125 ml water
250 ml olie
100 ml stroop
40 ml bakpoeier

Meng al die bestanddele saam en bak die koekies in ‘n pan

Comment here!