Windmeultjies
Roomyshorinkies
Marie koekies
Versiersuiker
Wafer koekies
Tandestokkies
Jelly Tots
Verskeidenheid lekkergoed
Vul die horinkie met verskeidenheid lekkergoed. Smeer marie koekie versiersuiker en plak die horinkie op hom vas. Sny wafers in helftes (lengtes) en steek 2 gekruis vas met tandestokkie aan bokant van horinkie. Versier met ‘n jelly tot aan voorkant van tandestokkie. Neem versiersuiker en pipe bag van die rondom die onderkant by die horinkie en marie koekie. Druk reg rondom nou jellytots
You must be logged in to post a comment.