Hoe om brand uit Kerrie te haal
Zelma Swart De Beer Appelkooskontyf
Elizma Fourie mashed-up piesang/coconut milk
Estelle Kuys Gewone yoghurt.
Rika de Winnaar Appelkooskonfyt werk
Linda Van Heerden voeg baie klapper melk by (coconut milk). Plain yoghurt kan ook help om die brand bietjie minder te maak. As jy al hierdie probeer het en dis nog te warm, probeer ‘n bietjie suiker.
Rick Rafiki Wilms Sour cream
Alma Renate Truter Klappermelk sal dit verdun en ‘n heerlike geur gee. Sit dan bietjie appelkooskonfyt ook by. Ek het dit ook al oorgekom en dit het gewerk!!!
Heather Wiid Rasper aartappel by dan kook dit ook vinniger gaar.
Erika Marais maak ‘n sambal met plain yoghurt en gerasperde komkommer sit dit bo op die kerrie as jy klaar opgeskep het…. 😉
Michael Lewis Was dit rooi Kerrie? want Kerrie op sy eie brand nie te erg nie. Maak seker dat jy die regte soort Kerrie poier gebruik… want in daai geval is die probleem chilies en nie die kerrie nie. Sour Cream sal help, as ook Raita (komkommer dip) 🙂
Pat Van Wyk Suurlemoen sap.
Michelle Stoltz Add potatoes and serve the curry with sliced bananas mixed with Mayonnaise. Takes the burn away.
Freda Smith Malan Jip, klappermelk of die room, en appelkooskonfyt. Moenie bekommerd wees nie jy sal nie die klapper proe nie, sit ook klein bietjie gemmer by, dit komplimenteer die kerrie smaak nie die brand nie. Ek haat brand goed en dit werk elke keer as my man se hand geglip het met die kerrie
Wim Vermeulen Die ‘brand’ is gewoonlik in die sous en nie die vleis nie
Babsie De Beer Kook ‘n hele paar arartappels en wortels daarin.
Leonie Koekemoer Dankie vir almal se advies, het plain yoghurt gehad so het dit gebruik en dit het gewerk. Baie, baie dankie!
Didi Arendse Mayonaise haal ook die brand uit
Francois Myburgh Yoghurt…plain. Dit werk, ek weet!
Mildred Milly Williams Gooi als in ander pot, voeg ‘n koppie melk by+kook verder.
Lynn Maré Suurlemoen sap…of asyn
Maja Swart Gooi in ander pot, voeg ekstra aartappeltjies by en kook Die kerrie trek ini aartappeltjies in