Sny tamatie oop, skep die vleis uit, Meng creamcheese wat met bietjie room – of gebruik plain of chunky maaskaas met bietjie mayonaise – gooi droe oregano of basil in – self italian spices sal ook werk – skep terug in tamatie en sit die boonste helte bo-op terug
Lekker voorgereg – seldery en wortelstokkies, tamaties ingeryg op sosatiestokkie en ‘n lekker doopsous:
Hier is 2 souse: Houertjie suur room, met aromot en peper, bietjie kaas gerasper en bietjie uie fyn gesny, meng alles saam. – OF –
1 kop room, 1 kop plain yoghurt en n halwe pakkie wit uie soppoeier, meng als saam en laat staan in die yskas sodat geure kan intrek
Blokkie feta kaas, halwe olyf, stukkie komkommer en kersie tamatie ingeryg op tandestokkie
Sny kersietamatie in helfte – gooi bietjie balsamic vinegar op die onderste stukkie, sit stukkie feta kaas in en weer die boonste stukkie met ‘n basil blaartjie – ryg op in tandestokkie
Spinasie blaartjie met tamatie en stukkie mozarella kaas – opgeryg op tandestokkie. Gooi ook hier bietjie balsamic vinegar oor
Sny tamatie se kop af, verwyder vleis, sit in creamcheese met bietjie room of suurroom wat gemeng is, en versier met droe pietersielie of vars pietersielie blaartjie of enige kruie
Cherry tomatoes,Fresh mozzarella- cubed,Olive oil,Salt,Fresh ground pepper,Basil
Cut a small slice off the end of each tomato so that they sit level. (Make sure not to cut too big of a slice or else the cup won’t have a bottom.)Make another slice on the opposite side of the tomato and scoop out the pulp inside using a mellon baller or small spoon. Be careful not to puncture the skin on the bottom. (Don’t worry about what it looks like because it will soon be stuffed.)Season the tomato cups with salt and pepper. Place a cube of mozerella in each cup. You can experiment with the size of the mozzarella, but I prefer overstuffed tomatoes.Drizzle olive oil over the stuffed tomatoes. Garnish each bite with a bit of basil. Transfer the bites onto a serving platter and chill until ready to serve.
Millie Cecilia Fredericks Rasper tamaties en maak pakkie wat seel,vries dit baie maklik vir bredies
May Schoeman Hulle het van oggend op dagbreek tamaties pitte uit gehaal op bakplaat gesit peper en olyolie op gegooi gebak in oond vir n uur uitgehaal op slaai gebruik – sy gese jy kan ook in bottels sit met olyfolie en lank bere in yskas
Chantel du Plessis Ek het tamatiesous en chillie sous gemaak. Tamaties met skil en al sag gekook, met halwe kop suiker, halwe kop asyn en woestersous. Dan in blender tot fyn textuur, dan weer trug pot toe en sout en peper na smaak bygevoeg. Heerlik! Almal het by ons kom eet net om my tamatieous te proe. En vir bietjie byt, kook fyngekapte rissies by. Kan uie en knoffel byvoeg, het myne maar uitgelaat vir die kinders.
Lorett Brittnell Droog dit in jou oond met sout peper en kruie tot so lekker taaierig, nie droog. pak styf in flesse en verseel met olie. kan lank staan en is heerlik in slaaie. pizzas. pasta ens. Kook ‘n geurige tamatie en uiemoes, kook spagettie tot gaar, meng en bottel vir later. Oee ek wens ek het dai klomp tamaties gehad.
Alida Meyer Naneen die maklikste is om dit vir my te gee!!! hehehe
Tamatiesous
’n Lekker pizza word gemeet aan die tamatiesous wat bo-op kom. Kook sommer
sous en vries in bakkies. En onthou, ’n goeie tamatiesous kook lank, minstens 2 ½ uur.
Tamatiesous hoeveelheid 1
15 ml olyfolie
1 klein ui
2 blikke (400 g) gekapte tamaties
1 knoffelhuisie, fyngekap
3 ml droë origanum
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
Tamatiesous hoeveelheid 2
30 ml olyfolie
2 klein uie
4 blikke (800g) gekapte tamaties
2 knoffelhuisies, fyngekap
6 ml droë origanum
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
Kook die tamaties baie fyn. Die maklikste is om die tamaties en uie eers in jou voedselverwerker fyn te kap. So nie, kap of sny die uie self baie fyn. Verhit die olyfolie in ’n groot kastrol en braai uie tot sag en deurskynend, maar nie
heeltemal bruin nie! Ek kap gewoonlik geblikte tamaties en knoffel ook in die voeselverwerker fyner. Voeg dan die tamaties by die gebraaide uie, meng goed en geur met origanum, sout en swartpeper. Maak kastrol toe met ’n deksel en laat kook vir 1 uur oor lae hitte. Haal die deksel ná ’n uur af en laat verder oop prut vir nog 1 ½ uur. Die waterigheid van die tamaties moet heeltemal afkook. Skep uit in ’n bak en laat afkoel voor jy dit bo-op die pizza-deeg smeer.
Rika Venter Raven Ryp tamatie jam. prik tamaties met naald. Laat in sout water le vir 30 min. 12,5 sout op 3-4liter water. Spoel goed af. Gebruik 500g suiker vir elke 500g tamaties. Smeer boom van pot met biekie botter. Goi half koppie water in, pak tamaties en suiker in afwisselende lae. Verhit stadig tot suiker opgelos is. En kook dit 2ure lank vinnig tot tamaties helder en stroop dik is. Voeg gekneusde gemmer stukkies by as jy wil. Goi 3-4 eetlepels suurlemoensap vir elke 3kg tamaties wat jy kook. Bottel en veseel waneer dit af gekoel het. Moenie meer as 3kg tamaties op n slag kook nie
Rika Venter Raven Tamatie Relish: Kook 3kg tamaties, 1kg uie, 1 eetl sout, 1/2 bottel wit asyn en 675g suiker. Meng met asyn die volgende. 2 eetl kerrie poeier, 2 dessert lepels mostert poeier, 5 eetl maziena, 1 teelepel pepper, 1 teelepel fyn naeltjies (opsioneel), 1 teelepel kaneel (opsioneel), 1 teelepel nutmeg (opsioneel), 1 teelepel gemmer poeier (opsioneel). Meng tot pasta, voeg by tamatie en uie mengsel. Kook stadig vir 1 uur. Roer kort kort. Bottel en verseel terwyl dit warm is. Hoe langer dit staan, hoe lekerder word dit. Hoef nie eers in yskas gebere te word nie. Sit dit bo op koskas op af te show.
You must be logged in to post a comment.