Om bottels te sterliseer: Plaas die bottels net so in ‘n wasbak en gooi kookwater in. Laat dit vir ‘n rukkies staan en droog dit dan die binnekant af. Party mense plaas dit partykeer sommer vir paar minute in die mikrogolf.