Spur Uieringe Amanda Cronje Spur se uieringe resep!!! sny jou uie lekker fyn in ringe. Laat week die uie vir ten minste 2 tot 4ure in Sprite koeldrank. In n sakkie meng meel en bbq spice. Skud die ergste koeldrank af en gooi die uie in die sakkie meel. Skud goed. Haal die uie uit […]
Mobile Site | Full Site
Get a free blog at WordPress.com Theme: WordPress Mobile Edition by Alex King.