OONGEROOSTERDE GROENTE 400g wortels, in lang wiggies 4 witwortels, geskil en in kwarte 4 rooi uie, in kwarte gesny 150g klein aartappels, sny in die helfte 6 knoffelhuisies 4 eetlepels olyfolie 3 takkies roosmaryn 3 spruite vars tiemie Oond 180 C – gas merk 6. Plaas die wortels, witwortels, uie, aartappels en knoffel in ‘n groot oondroosterpan Drup die olie oor die groente en meng goed. Strooi die roosmaryn en tiemie. Strooi sout en peper oor en skud goed. Bak vir 30-40 minute (onbedek) […]
Mobile Site | Full Site
Get a free blog at WordPress.com Theme: WordPress Mobile Edition by Alex King.