AANDETE BINNE 40 MINUTE OP DIE TAFEL: Ek het gisteraand die varkstrips in die oond probeer. Gewoonlik braai ons dit altyd, maar ons wou die naweek dit braai toe reen dit. So toe besluit ek om dit oond toe te vat. Die varkstrips/pork rashers is die dik een, nie die dun varkstrip wat mens op […]
Mobile Site | Full Site
Get a free blog at WordPress.com Theme: WordPress Mobile Edition by Alex King.