Heerlike ertjie sop Zandria Cloete 1kg gevriesde ertjies 5 aartapels 2 pakke spek 250ml room Sout Pepper Kook ertjies tot sag sowel as aartapels wat gesny is(of gou sommer in die stomped). Braai spek en use in n pan tot lekker bruin. Maak die ertjie en aartapels mengsel fun tot n puree voel jou spek/uie,room,sout […]
Mobile Site | Full Site
Get a free blog at WordPress.com Theme: WordPress Mobile Edition by Alex King.