Tag Archive | desserts

Oreo cheesecake cupcakes


Cupcakes oreo cheescake

OREO KAASKOEK CUPCAKES – dennas-ideas.

Bestanddele:
42-45 dubbel koekie Oreos – 30 heel en 12 grof gekap
4 x 250gr room kaas, kamertemperatuur
1 koppie wit suiker
1 teelepel vanieljegeursel
4 groot eiers, kamertemperatuur, liggies geklits
1 koppie suurroom
Knippie sout
1. Verhit die oond tot 275° F. Voer standaard muffin pannetjie met papier liners (cupcake papiertjies) . Plaas 1 hele koekie in die onderkant van elke koppie.
2. Met ‘n elektriese menger op medium hoë spoed, klop room kaas tot glad, skraap kante van die bak as dit nodig is. Geleidelik voeg suiker by en klits tot gemeng. Klop in vanielje.
3. Gooi bietjies gewys die eiers in en klits goed . Skraap teen die kante van die bak as dit nodig is. Klits suurroom en sout by . Roer gekapte koekies met die hand in.
4. Gooi beslag oor die oreo koekie. Vul elke koppie tot amper heel vol . Jy kan ook nou paar oreo krummels bo-oor strooi as jy wil. Bak in voorverhitte oond , roteer die pan halfpad deur die bakproses , sowat 22 na 24 minute Plaas op draadrakke om heeltemal af te koel. Plaas in die yskas vir minstens 4 ure of oornag).
Die resep kan met gemak gehalveer word.

Truffles


 

Truffels - Photo Guy Awford

Truffels – Photo Guy Awford

Truffels

Alma Coetzer

( ‘n Mens kan ook die mengsel om ‘n glanskersie fatsoeneer. Dis oulik vir kersfees)

125g botter / margarien

250ml versiersuiker

100ml kakaopoeier

1pak (200g) mariebeskuitjies fyngemaak

125ml fyn appelkooskonfyt

1 t vanieljegeursel of likeur v keuse

klapper om in te rol

Metode:

Room die smeer. Sif die versiersuiker en kakaopoeier saam bo-oor en meng.

Voeg die beskuitjies, konfyt en geursel by en meng deeglik. Rol die mengsel in okkerneutgroot balletjies en rol elkeen in klapper.

Bewaar in ‘n toe houer in die yskas. Maak +/- 35 truffels.

Truffels

Mia Du Preez

1 sjokoladekoek

125g botter

60ml cape velvet of amarula

30ml sterk koffie afgekoel

300g bruin sjokolade (gesmelt)

Neem die eerste 4 bestandele en gooi dit in ‘n mengbak en klits dit met ‘n elektriese klitser. Dit word kluitjierig. As dit te droog lyk voeg nog bietjie vog by (sommer melk as jy nie nog cape velvet wil bysit nie) net nie te veel nie. Rol balletjies en dip dit in die sjokolade.

 

Truffels

Alma Coetzer

( ‘n Mens kan ook die mengsel om ‘n glanskersie fatsoeneer. Dis oulik vir kersfees)

125g botter / margarien

250ml versiersuiker

100ml kakaopoeier

1pak (200g) mariebeskuitjies fyngemaak

125ml fyn appelkooskonfyt

1 t vanieljegeursel of likeur v keuse

klapper om in te rol

Metode:

Room die smeer. Sif die versiersuiker en kakaopoeier saam bo-oor en meng.

Voeg die beskuitjies, konfyt en geursel by en meng deeglik. Rol die mengsel in okkerneutgroot balletjies en rol elkeen in klapper.

Bewaar in ‘n toe houer in die yskas. Maak +/- 35 truffels.

Truffels

Mia Du Preez

1 sjokoladekoek

125g botter

60ml cape velvet of amarula

30ml sterk koffie afgekoel

300g bruin sjokolade (gesmelt)

Neem die eerste 4 bestandele en gooi dit in ‘n mengbak en klits dit met ‘n elektriese klitser. Dit word kluitjierig. As dit te droog lyk voeg nog bietjie vog by (sommer melk as jy nie nog cape velvet wil bysit nie) net nie te veel nie. Rol balletjies en dip dit in die sjokolade.

TRUFFEL-PLESIER

Mari Shaw
Le weg aan die heerlike witsjokolade-lekkernye met ‘n klappervulsel
Sif 280g versiersuiker en 1ml kremetart saam
Voeg 1 blik kondensmelk en 135g droë klapper by en roer goed.
Voeg dan nog 135g klapper by. Roer weer en sit vir 30min. in die yskas.
Rol die mengsel in klein bolletjies.
Smelt die wit sjokolade en kleur dit met poeier-koskleursel van jou keuse. (Pienk, geel, groen)
Doop elke klapperbolletjie in die sjokolade. Laat stol op waspapier.
Sif versiersuiker oor en pak in truffelpapiertjies.
WENK: Pragtig vir kinderpartytjies met ‘n kleurskema en selfs as geskenk mooi verpak.

MARIE EN KLAPPER BALLETJIES
Neem ‘n pakkie marie beskuitjies en maak dit fyn dit moet baie pap wees neem dan 1 blik cornation treat (gekookte kondensmelk)en meng alles saam en rol in balletjies rol dan in klapper.

Roomys


roomys..
Simple Strawberry Banana Ice Cream with 3 Ingredients

By: By: http://www.theslowroasteditalian.com/

4 large bananas, frozen
4 cups strawberries, frozen
2 tablespoons sugar

Place strawberries in a bowl or measuring cup, sprinkle with sugar and toss to combine. Place bowl in microwave at 30 second intervals until the strawberries soften slightly and the sugar dissolves in the juice.
Add bananas and strawberry mixture to the blender and blend until they reach the perfect consistency.
When your ice cream stops moving in the blender, you will want to stop and scrape down the pitcher of the blender and stir a few times. About 2-3 minutes total blending time.
Your frozen fruit may separate into tiny frozen chunks before it becomes a fabulous creamy consistency, so be patient.

Serve and enjoy! You can also transfer to a freezer safe container and allow ice cream to firm up in the freezer for 2 to 3 hours.

*NOTE: There are no preservatives in your ice cream, so it will freeze solid. Simply remove from freezer 10 minutes before serving to allow to soften slightly. If freezes and keeps beautifully!

roomys
2 Bestanddeel Chocolate Banana “Ice Cream”

By: http://www.theslowroasteditalian.com/

6 ryp piesangs (3 vars en 3 bevrore)
3 eetlepels kakao poeier (of kakao poeier)

Plaas piesangs in ‘n voedselverwerker. Meng totdat die mengsel begin romerig raak skraap kante as wat nodig is. Voeg kakao poeier by en pols tot heeltemal gemeng.
Plaas in houer met deksel en plaas in die vrieskas vir 3-4 ure.
Indien dit vir langer in die vrieskas bewaar word, haal so 10 minute voor opdiening uit om effe te ontvries, want dit vries kliphard omdat daar geen preserveermiddels in die beslag is nie.

 

Peppermint crisp ice-cream 

Rich and creamy, but super quick to make – no ice-cream machine and no churning required!
Serves 12-14

INGREDIENTS

2 x 380g tins caramel condensed milk
250 ml (1 cup) ice-cold full-cream milk
10 ml (2 t) caramel flavoured instant pudding powder
250 ml (1 cup) cream, softly whipped
2 x 49 g Peppermint Crisp chocolate bar

Grease and line a 1 litre mixing bowl with cling film. Whisk the caramel condensed milk until smooth. Add the milk and instant pudding powder and whisk again. Add the whipped cream and whisk for about 5 minutes, until light and fluffy. Chop the Peppermint Crisp bars finely and fold into the caramel mixture. Spoon into the prepared bowl, cover with cling film and freeze for at least 8 hours, or until firm. To serve, turn out onto a serving plate and gently peel off the cling film, drizzle chocolate sauce over and sprinkle with gold and silver cake sprinkles. Serve immediately.