Tag Archive | sondroog

DIY Songedroogde Tamaties


Stel oond op 95gr C

Sny tamties net in die helfte en pak op ‘n bakplaat.Roma tamaties werk die beste

Na 6 ure moet hulle so lyk

Na 12 ure moet hulle so lyk. Droog maar nog steeds buigbaar

Pak in ‘n glas fles en vul op my olyfolie. Maak seker al die tamaties is bedek. Bewaar in yskas

Songedroogde tamaties – was, sny in skyfies en pak op bakplaat. Gooi ‘n klein bietjkie olyfolie oor, grofgemaalde swartpeper en sout, en krui van jou keuse (ek verkies oregano). Laat in lou oond uitdroog. Jy kan die gedroogde tamaties in ‘n bottel gooi (met of sonder olyfolie) en dit vir baie lank in die yskas hou. Dis heerlik om net so te eet, en in geregte of slaaie te gebruik!

Oven Dreid Tomatoes

Heiner Lange

18 ripe tomatoes
sea salt
6 cloves garlic – crushed with a little salt
8 tbsp chopped oregano
freshly ground black pepper
extra virgin olive oil

Preheat the oven to the lowest heat setting.
Slice the tomatoes in half horizontally and scoop out most of the seeds.
Salt the insides and turn cut side down on a wire cake tray – leave for half an hour then rinse and dry.
Mix the crushed garlic with the oregano and black pepper.
Spread this mix over the cut side of the tomatoes.
Place the tomatoes cut side up in a roasting tray and dribble over olive oil into the tray.
Cook in a low oven at 100 C for three hours or leave in the sun for up to two days taking them in at night.
Place the tomatoes in a sterilized jar and cover with extra virgin oil. Use in any recipe that requires sun dried tomatoes.

Oil packed sun dried tomatoes with fresh herbs or garlic added must be refrigerated.

Hoe om Songedroogde Tamaties te maak

Halveer ferm ryp tamaties oorlangs en krap al die pitjies uit. Plaas die halwes
op gesmeerde bakplate met gesnyde kante na bo. Bedruip dit met bietjie
sonneblom- of olyf olie en geur die liggies met sout en peper. Strooi ook ‘n
bietjie strooisuiker oor. Droog die tamaties ‘n halfuur lank by 100°C uit en
daarna by 70°C totdat dit droog en verkrimp lyk, maar steeds sag is, draai die
tamaties af en toe om en druk dit met ‘n spaan plat wanneer die droogproses
einde se kant toe staan. Laat die tamaties afkoel. Besprinkel met bietjie wit
asyn en druk dat daarna droog met papierhanddoek voordat jy dit verpak.

GEBRUIKE: Pak gedroogte tamaties in ‘n fles, voeg geskilde knoffel, ‘n paar
peperkorrels en vars kruie soos roosmaryntakkies en lourierblare by en vul die
houer tot 2cm bo-kant die tamaties met olyf- of sonneblomolie. Bewaar op ‘n
koel, donker plek. *Lekker vir later*

Groen Tamatie Blatjang

- Klein Kombuis

Posted on August 12, 2009 by KleinKombuis

SONGEDROOGDE TAMATIES:

Halveer tamaties wat lekker ryp is. Sit oopkant na bo in oond. Strooi sout en
suiker oor. Droog soos met beskuit. Dit moet nog elasties wees. Bedek met
olyfolie in bottels. Sit lourierblaar, ´n paar peperkorrels en takkie roosmaryn
in bottels.