Archives

Vingerhappies


Vingerhappie

Vingerhappie

Kyk die maklike VINGERHAPPIE idee:
(Unknown)
Klaar voorafbereide deeg, uitgerol en in sirkels gesny. Maak kepe in, vul met jou vulsel soos bv tuna mayonaise of chicken mayo of spinasie met feta ens. Selfs soet soos ‘n rolo sal lekker werk.
Rol op soos stappe op foto.
Bak in oond by 180 C tot goudbruin en opgepof.

Tuisgemaakte Kondensmelk


Tuisgemaakte kondensmelk:

1.25 liter melk;
2 ml koeksoda;
500 g suiker;
3 ml sout.

Voeg al die bestanddele bymekaar en roer oor lae hitte totdat die suiker opgelos is. Kook stadig totdat die melk soos room begin lyk. Moenie roer nie, tensy die melk wil oorkook. Gooi in flesse wat gesteriliseer is en plaas vir 15 minute in ‘n voorverhitte oond van 120•C.  Skroef dadelik toe.

 

Sweetened Condensed Milk IN YOUR BLENDER

1 cup sugar

1 cup dry powdered milk

1/2 cup water

1 Tbsp butter

Put sugar & powdered milk in a blender . Put water & butter in a microwaveable dish & let it come to a boil in your microwave; about 45-60 seconds.  Keep an eye on it.Add water/butter mixture to mixer & blend until combined.  Scrape sides if you need to & blend again until thick. This makes aprox 1 and half cup condensed milk.

Gekookte Kondensmelk

Vir al die mense wat die vrees het om jou eie gekookte kondensmelk te kook (ek inkluis). Ek het op hierdie wonderlike manier afgekom. Sit jou blik kondensmelk in ‘n slow cooker. Vul heeltemal op met water. Maak toe en sit hom op LOW vir 8 ure. Laat afkoel en siedaar!!! Caramel Treat met geen vrees dat dit sal ontplof nie!!!

Verskil tussen BAKING SODA en BAKING POWDER



Baking Soda / KOEKSODA/BICORBONATE OF SODA

Baking soda is pure sodium bicarbonate. When baking soda is combined with
moisture and an acidic ingredient (e.g., yogurt, chocolate, buttermilk, honey),
the resulting chemical reaction produces bubbles of carbon dioxide that expand
under oven temperatures, causing baked goods to rise. The reaction begins
immediately upon mixing the ingredients, so you need to bake recipes which call
for baking soda immediately, or else they will fall flat!

Baking Powder /BAKPOEIER

Baking powder contains sodium bicarbonate, but it includes the acidifying agent
already (cream of tartar), and also a drying agent (usually starch). Baking
powder is available as single-acting baking powder and as double-acting baking
powder. Single-acting powders are activated by moisture, so you must bake
recipes which include this product immediately after mixing. Double-acting
powders react in two phases and can stand for a while before baking. With
double-acting powder, some gas is released at room temperature when the powder
is added to dough, but the majority of the gas is released after the
temperature of the dough increases in the oven.

Koek Wenke


Hart Koek

Hoe om ‘n hartjie koek te maak:  Sny ‘n ronde koek in die helfte en voeg by ‘n vierkantige koek.

Hart Koek

Hartjie Kolwyntjies

Hoe om hartjie kolwyntjies te maak: Sit ‘n albaster in die eenkant van die kolwyntjie pannetjie in om ‘h HARTJIE KOLWYNTJIE/CUPCAKE te vorm

Cupcake Hearts

Vinnige kollewyntjie versiersel:

Clipboard09

Stel jou oondklokkie om aft e gaan 5 minute voor jou kollewyntjie gaar is en plaas dan ‘n groot marshmallow op die bokant van elke kollewyntjie en bak vir die orige 5 minute.

 

Rainbow Cupcakes/Cakes


Raibow cupcake

Rainbow cupcake

Rainbow cupcake

Rainbow cupcake

Rainbow Cupcake colour

Rainbow Cupcake colour

Rainbow Cupcake Coulour 2

Rainbow Cupcake Coulour 2

Rainbow Cupcake

Rainbow Cupcake

By: Spoonful : http://spoonful.com/recipes/taste-rainbow

How to make it
1. Prepare your favorite white cake mix, then divide the batter evenly among six small bowls. Following the chart below, dye each bowl of batter a rainbow color.

RAINBOW COLOR DROPS OF FOOD COLORING
Purple 9 red and 6 blue drops
Blue 12 drops
Green 12 drops
Yellow 12 drops
Orange 12 yellow and 4 red drops
Red 18 drops
2.
3. Line 16 muffin pan wells with baking cups. Evenly distribute the purple batter among the cups, then the blue, and so on, following the order shown. As you go, gently spread each layer of batter with the back of a spoon to cover the color underneath.
4. Bake the cupcakes according to your recipe directions. Before serving, remove the paper wrapping, and if you like, top each cupcake with a whipped-cream cloud.

Reëboog koek:

Clipboard02 Clipboard03

Koop 2 bokse Wit koek mengsel en maak aan volgens aanwysings. Verdeel in
6 verskillende bakkies en kleur met 6 verskillende kleure soos verkies. Sien
later hoe jy met net blou, rooi en geel al die kleure van die reenboog kan maak

Clipboard04

Gooi ‘n bietjie van elke kleur in 4 afsonderlik koekpanne. Maak nie saak hoeveel van elkeen nie, dis jou eie keuse en dis wat dit so lekker maak!!

Clipboard05Clipboard06

Daar is jou 4 panne nou klaar. Bak volgends die pakkie se intruskies.

Versier soos verkies en onthou dit is ‘n baie dik koek. Geniet hom.

Rainbow Polka Cake

205845_562100620485665_582831380_n

Vleis wenke


Vleis/vark/beesvleis vetjie: Sny kepe in die vet van ‘n tjop/rump as jy dit bak  Dit verhoed dat die vet opkrul (die vleis skeef trek) as dit bak en veroorsaak dat die vet bietjie uitkook en lekker crispy braai.

Beesvleis snitte

Beesvleis snitte

Hoe gaar is jou vleis

Hoe gaar is jou vleis

Steak Rare

Steak Rare

Steak Medium to Rare

Steak Medium to Rare

Steak Medium to Well Done

Steak Medium to Well Done

Steak Well Done

Steak Well Done

 

Ground beef:

Add a teaspoon of water when frying ground beef. It will help pull the grease away from the meat while cooking.