Archives

Vries van vars kruie


HERBS

 

VRIES VAN VARS SPERERYE
Vries jou vars speserye in seisoentyd in blokkies.
Plaas speserye in ysbakkie, gooi olyfolie in en vries.
Indien benodig, haal uit en gebruik.

Gewone olie kan nie gebruik word nie. Dit vries nie. Gebruik dan eerder egte gesmelte botter.

Skoonmaak wenke (huis, kombuis en badkamers)


Source: Unknown

Source: Unknown

air fresh

Deodorizing Spray [Air Freshener]

15 drops lavender essential oil (or any oil flavour you desire)

½ cup vodka / gin

½ cup distilled water

Combine the ingredients in a spray bottle and shake well. Spritz into the air four or five times in areas you feel need freshening, being careful to avoid your eyes when spraying.

SKOONMAAK VAN ELEKTRIESE KETEL

To clean an electric kettle with calcium build-up on the heating element, boil a mixture of half white vinegar and half water, then empty. Boil again with clean water, empty.

Gooi albaster in ketel. Dit veroorsaak dat die albaster die kalk die heeltyd loskap van die kante af.

Kry “decaler”by enige kettingwinkel

*

SKOONMAAK VAN VETKOLLE OP SOLIEDE STOOFPLATE

Chris Broodryk

Daar is spesiale produk wat gebruik word daarvoor. Genaamd ” CARBRO Hot Plate Protector and Restorer” koop dit by enige Supermark hoop my raad help.

Josephine Ratangee Milborough

Maak n mengsel van bruin asyn en sunlight liquid en skuur die plaat met n sagte skuursponsie.maak mooi skoon ook om potte mooi te laat blink

Sandra Basson

Ek het soliede plate by ons strandhuis. Wanneer ons vertrek dan sit ek n koerant bo op die plate. Dit help vir roes! Ek het laas ook oliekol gehad, plaat klein bietjie warm gemaak, plaat afgesit en toe oven cleaner oornag laat staan. Baie mooi skoongekom. Ek gebruik dit op my glasblad ook.

Josslyn Storm Ceronio

Probeer Vanish 02. Dit werk vir alles! Of rasper n bingo bar en meng dit met vim. Maar moet nie skrop nie, jy sal jou stoof krap

Hester van der Mescht

Ek gebruik olyfolie. Dink soetolie gaan bietjie taai wees. Of gewone Cobra vloer politoer werk ook
Mollie Green

Smeer soet olie goed in op warm plaat,vrys goed af voor die volgende gebruik,dis die instruksies wat ek saam met my nuwe stoof gekry het

*

Hoe om WASMASJIEN skoon te maak:

Clipboard10

Voeg ‘n koppie wit asyn en koppie koeksida een keer ‘n maand by ‘n warm siklus van jou wasmasjien.  Gooi die mengsel direk in jou drom. Dan, voeg ‘n ½ koppie asyn en ½ koppie koeksoda by die versagmiddel bakkie.  Laat die wasmasjien op die warm siklus loop om die res van die werk te doen

TO CLEAN FRONTLOADER

Clipboard11

Begin by filling the washing machine with hot water on the largest load setting. Make sure there is no laundry in the washer. Add 2 cups of vinegar to the water to get rid of odour problems. (Most HE washers should have a “clean cycle” on it and you can add vinegar or bleach on that setting). Allow the washing machine to run through a complete wash and rinse cycle. Fill the washer a second time with hot water, also on the largest load setting. Add 2 cups of bleach to the water to help with stain removal. Again, allow the machine to run through a complete wash and rinse cycle. If all of the stains are removed, run an additional cycle without adding anything to the water. This will thoroughly rinse away any remaining residue. Remove the bleach dispenser and fabric softener dispenser and soak them in a bucket of warm water. When they have soaked long enough, remove them from the water, lay them on a towel, and spray them with an all-purpose spray cleaner. Wipe away any dirt with the towel.Dry the dispensers and return them to their original places in the machine.Finally, inspect the rubber door seal for mold and mildew. Pull back the seal to examine the hidden crevices. Mix 1 cup of liquid chlorine bleach with 1 gallon of warm water. Moisten a clean white cloth with the bleach water solution, then wipe down the seal to remove any mold and mildew. Allow the solution to remain on the seal for five minutes, then wipe down the door seal with a clean, dry white cloth. Follow these steps and your  washer should be in tip-top shape once again and the stinky smell gone. Just remember…you need to do it REGULARLY! (once a month at least).

To keep the “smellies” from coming back…do the following EACH time you do a load of clothes:

Leave the door open after washing and always take items out of the washer when not in use. Wipe down the rubber seal and drum. Take the soap/softener drawer out to dry

TO CLEAN TOP LOADER

Clipboard016

Fill the washer with HOT water. Add 1 quart cup of chlorine bleach – (regular white bleach) no detergent (no softner)  – and let the machine agitate for a minute, then let it sit for one hour.          After one hour, allow the washer to run through its longest wash and spin cycle. Immediately fill the washer with HOT water again and add 1 quart cup white vinegar. Let agitate for a minute, and again, let it sit for one hour. After an hour, run the longest wash and spin cycle again. Using the bleach and vinegar will clean away bacteria, soap scum and mineral deposits from the wash basket and hoses. This is especially important if you live in a hard water area and should be done every three months. Every washer should be cleaned at least twice per year. While it is soaking, dip a scrubber sponge in the vinegar water and detail all the nooks and crannies of your washer, including the knobs, the lid and the exterior.

How to keep clothes closets fresh and dry: Hang a bundle of chalk in the closet, it will absorb extra moisture and keep clothing fresh and dry.

Clipboard17

BORDKRYT VIR GOM OP KLERE

KOUGOM OP KLERE

Kook asyn en gooi dit op die kougom.  Gebruik ‘n skoon borsel om dit af te vee.  Die kougom behort dadelik af te kom

*

 Skoonmaak van wasmasjiene: opwasbakke, pype, baddens

Weet jy ek maak ‘n punt daarvan om een keer n maand ‘n pak sout aan te maak met so 5 liter baie warm water en dan gooi ek dit in die masjien en los dit vir so ‘n halfuur. Dan laat ek dit ‘n hele siklus was. Daarna gooi ek so ‘n koppie suurlemoensap in en laat dit net goed spoel en het nog nooit ‘n probleem gehad dat dit ruik nie. Ek maak ook so met die opwasbakke.. in die kombuis en in die badkamers. Ek gooi een keer ‘n week sout in die pyp en los dit.. Voor ek gaan slaap maak ek dit opwasbakke vol warm water en trek die prop uit. Dan spoel al die gemors af en verhoed dat die pype aanpak en stink. Die baddens ook.

GOM OP KLERE

http://www.howcast.com/videos/417614-How-to-Get-Glue-out-of-Clothes

Brandewyn op gom merk werk soos n bom.

Bietjie doom of raid, spyt dit op die gom en vee dit af met ‘n lappie n dan was jy dit!

Googone

Julle gaan dalk vir my lag, maar probeer Grillex as jy raadop is. Regtig ‘n veelsydige produk. Ek het dit al op verskeie soort lap en kleur gebruik, en dit het nog nooit skade veroorsaak nie. Spuit dalk eers ‘n bietjie op ‘n veilige plek op die hemp?

*

CUTEX OP KLERE

Pieter Kapp  Dit werk. Vat diesel en smeer dit oor die cutex. Laat so n uur staan. Die cutex frommel op. Vee af met n klam lap met sunlight liquid op.

*

OM AANGEPAKTE KALK EN VUILHEID AF TE HAAL VAN KRANE IN KOMBUIS EN BADKAMER

Calci clean – te koop by jou naaste kettingwinkel of kooperasie

*

SKOONMAAK VAN JUWELIERSWARE

Jy kan lepels wat aangepak het asook juweliersware hiermee skoonmaak.
Meng koeksoda en ‘n bietjie skottelgoedseep in warm water en plaas die items daarin.
Laat dit daarin week.
Lepels en juweliersware is silwerskoon en blink weer soos nuut!

Gebruik ou tandeborsel. Spuit bietjie tandepaste op die juweliersware – borsel en spoel af met kookwater. Vryf blink

NEVER BUY JEWELLERY CLEANER AGAIN!

1 tablespoon salt
1 tablespoon baking soda
1 tablespoon dish detergent
1 cup water
1 piece aluminum foil

Directions:
1. Heat water in the microwave for 1 or 2 minutes.
2. Cut a piece of aluminum foil that roughly covers the bottom of a small bowl (like a cereal bowl).
3. Pour hot water into bowl. Place salt, soda, and dishwashing liquid into bowl. Place jewelry on top of foil and let it sit for 5 to 10 minutes. Rinse jewelry in cool water and dry jewelry completely with soft cloth. Discard solution after use and make a new batch next time.
4. According to wire-sculpture.com, “this works well for gold-filled, brass, german (nickel) silver, and sterling silver. I have even cleaned jewelry with freshwater pearls, shell cameos and mother of pearl with no problem.”.

 JUWELIERSWARE SKOONMAAKMIDDEL

Wie sukkel nie met al die handeroom aanpaksels om die ringe ens nie??

Kyk die maklike DIY Jewelery cleaner

1 eetlepel sout

1 eetlepel koeksoda

1 eetlepel sunlight liquid of enige skoonmaakmiddel

1 koppie water

1 stuk aluminium foelie

1. Verhit die water in die mikrogolf vir 1 of 2 minute.

2. Sny ‘n stuk van aluminium foelie wat rofweg die onderkant van ‘n klein bakkie dek.

3. Giet warm water in die bak. Plaas sout, koeksoda en skottelgoedseep in bak. Plaas juweliersware bo-op  die foelie en los vir 5 tot 10 minute. Spoel juweliersware in koue water af en droog juweliersware heeltemal af met sagte lap. Gooi oplossing na gebruik weg.

4. Dit werk goed vir die goud, koper, (nikkel) silwer en sterling silwer

*

STANK IN DIE YSKAS

Om stank te verdryf uit ‘n vrieskas ens. Was goed met se maar Handy Andy of so iets en Plaas ‘n paar Swembad- Chloor-balletjis in ‘n oop houer in die kas en maak die deur toe. As dit nie werk nie sal niks werk nie!
Vir reuke in yskas het ek eenkeer gehoor ‘n deurgesnyde pynappel werk.ook en ook was jou yskas uit met vanilje essence

*

 KOLLE OP MATTE

Magda Labuschagne
Ek maak hierdie mengsel en was die kolle daarmee. 1 kop witasyn, 1 kop bensien, 1 kop spiritus, 25ml ammoniak, 20ml bloekomolie, 1/4 kop skottelgoedwasmiddel. Meng alles saam. As jy wil gebruik, vat 1/2 kop v/d mengsel met 8 – 10 kop louwarm water. Dis vir vuil kolle op matte.

*

REUKE OP MATTE bv KAT/HONDE EN MUF REUKE

Honde en katte (Urinereuke)

Meng ‘n botteltjie vanieljegeursel met dieselfde hoeveelheid Dettol (slegs Dettol), op 750 ml water. Gooi in spuitkannetjie en spuit op aangetaste dele, vrylik op matte, banke, gordyne en selfs in die lug as lugverfrisser. Dit werk wonders en ruik heerlik skoon en vars. En dit neutraliseer die reuk geheel en al.
•Om reuke van kat- en hondepiepie uit jou matte te kry – Kook saam:
1 kg Surf
750 ml Spirits
2 botteltjies bloekomolie
5 liter water
Gebruik soos matsjampoe in jou matwasser en verdun voor gebruik

 Engelbrecht Honkie Gooi lekker dik koeksoda op laat vir beste part van dag le en stofsuig, was met sterk Ariel seeppoeier en siedaar dis skoon

Erina Dell hul se mens moet koeksoda op ‘n mat wat sleg ruik sprinkel en oornag laat staan en die volgende dag suig jy die koeksoda weer op

Loraine Van Niekerk Venter Was met wit asyn en water… terwyl mat nog nat is ..gooi koeksoda op … tot amper droog en stofsuig …

Rinette Batt Ek het sommer die koeksoda by die water en asyn gegooi en dit werk.

Yvonne Van Der Linde As jy n mattewasser het, kry Sterrinappi en was met dit en warm water

Fransien Kruger Blaauw Gooi katsand oor, laat vir dag lê.

Wietsie Vn Matte , 1 cup johnsons baby shampoo
Quarter cup white vinigar
Water.
Beat to a froth.
Use the froth

Estelle De Klerk Kleentex (te koop by Hypermarkte) werk baie goed vir enige kolle op matte en meubels.Maak net seker vir kleurvasheid!

Kosie Schoeman Ek het al baie vuil matte so skoon gekry. Oppas net vir dampe

Kosie Schoeman Gooi van die katsand wat jy in winkels koop dit trek reuke uit en was dan mat met 1/4 kp sunlight liquid en 1/2 kp scrubbs amoniak op 3 ltr warm water maar asb in n matwasser nie met jou kaal hande nie

Magda Prinsloo Koch Huisgenoot Wenke se: meng botteltjie vanielje met dieselfde hoeveelheid Dettol en 3 koppies water. Giet in spuitbottel en spuit op aangetaste dele- matte, banke, gordyne, ens selfs in die lug! Dit raak ontslae v d reuk en laat jou huis ook heerlik skoon en vars ruik!

Anna Swanepoel Skrop dit buite,spuit skoon met tuinslang.Gooi paar dae oor muur om te droog.Wanneer goed droog,strooi kaing peper oor.Geen dier sal weer daarop pie nie.

Anette Barkhuizen Strooi mat met Radox badsout. Laat staan oornag. Sout maak skoon en badsout laat dit lekker ruik

Elsie Denner Hi ek het boraks op my mat gebruik nadat bloed wat van vleis daarop gekom het en dit ruik beter

Amelia Van Zyl Vanilla essence!

Sally Pretorius Ek het gehoor sodawater maar dis eintlik meer vir diere urine ! Worth to try !!

Annelize Mc Hattie Amoniak en water. En selfs vanilla essons

*

MUF UIT MATERIAAL

Elize Herholdt Naeltjie olie maak ook die fungus dood.

Elaine Barnard Venter Wit asyn

Marie Schoeman Dis waar.. . Daai ‘mildew’ WERK 100%. Geen geskrop nodig nie.

*

MUF OP MURE EN PLAFONNE

Nicolene Burger jy kry so ‘n rooi houer “mildew”skoonmaker op die winkel rakke. spuit net aan en laat staan, muf verdwyn, ek het dit teen die badkamer dak gespuit en na paar uur was dit spierwit, sonder dat ek aan dit gevat het.

Paul Esmari van Niekerk ‘ n paar fb blaaie maak ophef van ‘n kombinasie van koeksoda en asyn. Eers die koeksoda opsit, en spuit dan die asyn op. Het nou al dryne oopgemaak en muf van stortgordyn en grout tussen teëls verwyder. Probeer gerus.

Ané Cronje

Hello almal iemand het gevra hoe om muf uit materiaal te kry. Ek weet nie hoe groot materiaal stuk of watse materiaal maar koeksoda en asyn werk gewoonlik!! Gooi water vol met water los spasie vir materiaal sit dan materiaal in gooi koeksoda in en dan asyn roer deur met houtlepel los vir n paar uur haal materiaal uit en was dan soos normaal in wasmajien

*

STICKER GOM OP KLERE (as kledingstuk gekoop het en dit gewas is en die sticker se gom bly agter)

Spuit DOOM op – los vir ‘n rukkie en was.

Nicolette Mostert Armstrong “Stuff off” wat jy by Mica hardeware winkels koop – magic!

Yvonne Gründlingh Sit skoon Handy Andy op. Vryf dit goed in op gom area.Gebruik Warm water en vryf dit tot gom verdwyn. As nodig sit nog Handy Andy op. Dit neem ook vetkolle uit klere en is nie skadelik, selfs vir delikate kledingstukke.

Zani Scheepers Bisschoff  Ekt dieselfde as jy oorgekom. Spuit die gom met doom, los dit n ruk sodat die doom sy ding doen- was daai deel met sunlight (sommer die liquid waarmee jy skottelgoed was), en dan terwyl die hele spul nog nat is-was in die masjien. Dit kom skoon uit!!

Karien Kruger van Zyl Benzien of thinners werk ook!

Janine Deschamps Dit het met my gebeur wat rerig werk is surgical spirits vat n oorpluisie en vee net gom af en was weer dit werk rerig geen merke na die tyd

*

GRIMEERKWAS SKOONMAAK

Neem 1 eetleppel wit asyn en gooi by een koppie warm water.  Week die kwas vir 20 minute in die asyn mengsel. Spoel af met warm water en dan met koue water en druk droog

*

VERWYDER VAN GOM OP GLASHOUERS

Smeer peanutbotter op – laat staan vir rukkie en vee af.

Spuit doom op

Smeer sunlight liquid op – laat staan vir ‘n rukkie en was af onder kokende water

Gebruik ou kookolie

Smeer spiritus oor gom

*

Bordkryt verwyder VETTERIGE VLEKKE van klere: vryf die bordkryt oor die vetkol en was dan soos normal.

*

VLEKKE OP MATTE

Sodawater of wit asyn haal gewoonlik hardnekkig vlekke soos rooiwyn en bloed uit matte uit.

Gooi dadelik ook sout op die plek waar rooiwyn of koeldrank geval het – los vir ruk tot droog en suig op. Was mat

*

ROESKOLLE OP KLERE

Outydse boerseep

 Wynsteensuur

Gnld (golden products) het n baie goeie produk nl oxygen bleach. Werk baie sag – klere kan vir etlike dae daarin le. Sterri-nappi is ook ‘n moontlikheid maar ek dink oxygen bleach sal sagter werk Ek het nou net dit uitgekry op my seun se wit t-hemp. Vars suurlemoen sap sit net ‘n lap onder die kol in en sit die kledingstuk in die son vir paar uur, spoel uit en was soos gewoonlik indien dit nie uit is nie doen die proses weer.

INK/BLOEDKOL MERKE OP KLERE

Huisgenoot het sopas hierdie wenk gedeel: Hier is ‘n lekker wenk om ‘n inkmerk te verwyder: Gooi dadelik sout op die ink en vryf ‘n halwe suurlemoen oor die kol. Spoel die materiaal daarna af en was soos normaal.Gooi DETTOL op – laat rukkie staan en was.

CLEANING DISHWASHER

Place a dishwasher-safe cup filled with plain white vinegar on the top rack of the dishwasher. Using the hottest water available, run the dishwasher through a cycle. The vinegar will help to wash away the loose, greasy grime, sanitizes, and helps remove the musty odor. Next, sprinkle a cupful of baking soda  (koeksoda) around the bottom of the tub and run it through a short cycle. The baking soda will help freshen and removing stains…. good to do every 6 mths

CLEAN OVEN

Ingredients:

Water

Baking Soda (koeksoda)

Add about a 1/4 cup of baking soda in a dish and mix just enough water to make a slightly runny paste.

Spread your mixture all over your glass (and the door if it needs it too. )

Wait 15-20 minutes (or if it is really, really bad like mine you can wait 30 minutes.

After 15, 20,  minutes wipe off. If there are still spots left they should easily scrub off with a scour pad.

*
Homemade OVEN CLEANER

6 tablespoons of Baking Soda

4 drops of natural liquid dish washing soap

4 tablespoons of white vinegar

Mix all of the ingredients to form a paste

Wipe the paste on the inside of your oven everywhere

Scrub with a course sponge or cloth

Wipe clean and rinse thoroughly

*

Simple Natural OVEN CLEANER

1 cup of water

1 cup of Baking Soda

1 cup of table salt

Mix all ingredients together

Wipe on the mixture everywhere in your oven

Heat the oven to 475 degrees for 50 minutes, keeping the oven door closed

Allow the oven to cool down completely

Wipe clean and rinse off all of the natural oven cleaner

Try using vinegar to wipe any streaks or left-over cleaner off

*

MICROWAVE STEAM CLEAN

1 cup vinegar + 1 cup hot water + 10 min microwave = steam clean micro…wipe out

*

OU GEVELKETE BADDENS

Raad vir ou baddens wat vaal en vuil lyk: swembadsuur – verdun 1 op 10 – onthou net om handskoene aant te trek as jy werk – dit werk ook op toilette wat vuil is nie

oond

KOEKSODA OM OOND MEE SKOON TE MAAK:

Verwyder alle rakke. Spuit die oond en deur goed nat met spuitbottel met water. Stooi koeksoda ooral oor die oond en deur. Laat staan vir ‘n rukkie. Hou aan om elke nou en dan met die spuitbottel bietjie water oor te spuit. Jy sal later sien die koeksoda begin bruin raak soos wat dit die vuilgoed afvreet.
Gebruik sagte sponsie om af te vee.
Vir beste resultate, laat staan oornag. Spuit weer nat met kannetjie water, laat staan tot koeksoda sag is en vee af met sponsie.

Christel Hoffmann:
OOND SKOONMAAKMIDDEL:

Gelyke dele Sunlight liquid, Spirits en Dettol. Meng deur en smeer die oond – laat staan vir ‘n rukkie. Vee af.
Wees versigtig – dit is baie skerp mengsel. Dit slaan maklik jou asem weg.

skottelgoedwasseep

TUISGEMAAKTE SKOLLELGOED SEEP:

SKOTTELGOEDSEEP
1 X BOTTEL 750 ML SUNLIGHT DISHWASH.
1 X BOTTEL 750 ML WIT ASYN.
2 kop OMO OPGELOS IN WATER .
MENG ALLES SAAM IN N 5Liter KAN EN MAAK VOL WATER.
DIS BAIE DIK EN SKUIM PRAGTIG

SKOTTELGOEDSEEP
Bestanddele:
400 g waspoeier
500 ml kookwater
750 ml vloeibare skottelgoedseep
250 ml brandspiritus
250 ml suurlemoensap
5 liter koue water .
Metode:
Voeg die waspoeier by die kookwater en roer dit tot ‘n pasta. Laat dit afkoel. Los die skottelgoedseep, brandspiritus en suurlemoensap in die koue water op.
Voeg die waspoeierpasta by en roer dit tot gemeng. Bottel.
Bron: Lekker vir later deur Annette Human, Human & Rousseau, 2002.

wasgoedseep

Om jou eie WASPOEIER te maak:

1 kop gerasperde handwas seep of seep vlokkies as jy haastig is! ( Die groen, rooi of blou blokke, of kommersiële waspoeier vlokkies van enige seep wat jy wil, maar vermy die sintetiese geparfumeerde soorte)

2 kop boraks

2 kop was soda.

Meng alles en bewaar in koel droë houer.

OF

12 kop Boraks

8 kop Bakpoeier (!! JA regtig!)
8 kop Was Soda
8 kop  gerasperde wasgoed-koekie-seep

Meng alles en bewaar in drë verseëlde houer vir gebruik.

Gebruik 1/8 ste kop per was.

 OF

1 kop wit asyn

1 kop bakpoeier
1 kop Was Soda
1/4 kop vloeibare  skottelgoedseep / handreiniger

Meng goed. Gooi die vloeibare seep eerste in, dan die was soda, dan die bakpoeier en voeg die asyn bietjie bietjie by , dit skuim aanvanklik. Die mengsel vorm eers ’n  dik pasta, maar breek later op in growwe  poeiervorm, hou maar net aan roer. Harde klonte moet uitgeroer word. Gebruik ½ kp per was. Jy kan ook 10 tot 15 druppels  essensiële olie  by jou waspoeier voeg vir geur, gebruik laventel, roosmaryn, tee-boom of roos olie. Hou in verseëlde houer

*

VLEKVERWYDERAAR:

1 kop warm water
1/2 kop bak soda
1/2 kop waterstof peroksied

Meng alles en hou in sproei bottels.

Behandel vlekke “Spot treaten week oornag.

KRANE SKOONMAAK

Verwyder harde water vlekke op Chrome toebehore in badkamers, storte en kombuis.

Bo kan jy duidelik sien die stort kraan voordat dit skoongemaak is. Harde water vlekke veral waar daar baie kalk in die water is kan moeilik wees om te verwyder met die alledaagse skoonmaak produkte. Vir water vlekke in badkamers en kombuise, al wat jy nodig het is ‘n paar vars suurlemoene. Sny die suurlemoen in die helfte en vryf die suurlemoensap oor die krane, los vir paar minute en spoel. Die kolle sal mettertyd verdwyn voor jou oë. Vir harde water vlekke wat daar is vir jare en jare, kan jy dit meer as een keer doen. Vryf krane blink met ‘n lappie.

Indien daar harde aanpaksels (gevorm deur jare se kalk en vuilheid) veral by ou huise is of by huurhuise, by jou naaste kettingwinkel is daar ‘n porduk Calsy clean (ek is nie seker oor die spelling nie) Dit is ‘n deurskynende vloeibare stof. (kyk by die skoonmaak afdelings) Gooi om die kraan waar die aanpaksel sit, los vir ‘n rukkie en skuur af met ‘n sponsie. (My man se raad vir julle – hy is ‘n bouer en ons sukkel baie met dit by die ou huise wat hy restoreer)

skottelgoedwasser 1

HOE OM JOU SKOTTELGOEDWASSER SKOON TE MAAK:

Wie van julle het al julle skottelgoedwasser oopgemaak, en ‘n tree teruggestaan oor ‘n bedompige reukie wat jou tussen die oe slaan.

Probeer gerus die 2 maklike wenke;

Maak seker dat jou skottelgoedwasser is leeg en kyk oral om die drein om seker te maak daar is geen kos deeltjies. Neem ‘n skottelgoedwasser beker of enige beker wat jy in die skottelgoedwasser kan sit en voeg ‘n ½ ‘n koppie wit asyn op die boonste rak van jou skottelgoedwasser. Hardloop een vol warm siklus deur. Dit help om al die vuilheid los te kry.

Dan sprinkel ‘n koppie koeksoda regoor die onderkant van jou skottelgoedwasser. Dan hardloop weer ‘n kort siklus deur op die warmste temperatuur. Dit help om al die vlekke te verwyder en kikker jou skottelgoedwasser op.

Of:

* Maak leeg jou skottelgoedwasser

* Sit in 2 na 3x jou normale hoeveelheid van jou skottelgoedwasser seep in (korrels of gel)
* Gooi ½ koppie bleikmiddel in die onderste gedeelte van jou wasser
* Gooi ‘n ½ boks koeksoda in
* Skakel jou skottelgoedwasser op sy warmste, langste siklus , en laat die masjien homself skoonmaak . Jy sal aangenaam verras wees oor hoe skoon jou skottelgoedwasser is – en reukvry.

(PS-Wil jy ontslae raak van water vlekke gooi 4 koppies asyn onder in jou wasser en hardloop ‘n kort warm

siklus deur.

TOILET SKOONMAAK

Verwyder lelike toilet vlekke
In ‘n gehuurde huis, of waar die toilet lank staan ​​ongebruik vir ‘n rukkie, kan jybruin vlekke vind rondom die bak en aan die onderkant. Hierdie water vlekke kan maklik verwyder word deur die  toilet met koeksoda  te sprinkel, laat staan vir ‘n ruk, gooi wit asyn in, laat staan vir nog ‘n ruk  en skrop.

Jy kan ook so ‘n halwe koppie swembadsuur ingooi, Laat staan vir ‘n rukkie en skrop met ‘n borsel. Wees versigtig hier, dit is skerp en gebruik maar handskoene.

DRAIN SKOONMAAK

Clean out blocked or smelly drains

Don’t leave this natural cleaning treatment until you have a blockage. If you use baking soda and vinegar once a month in your sinks and basins, you will prevent any build up that can cause a blockage and have odour-free drains. Sprinkle the baking soda on top of the drain and then pour in the vinegar. The drain will start to fizz as the ingredients combine.   Besides clearing blockages, this technique also washes away odour-causing bacteria.

Vir erge drain reuke kan jy Drain Cleaner by enige kettingwinkel kry kry.

vloerskoonmaak

How to have Spotless Floors
http://myhoneysplace.com/how-to-have-spotless-floors/

ONLY use this and it leaves floor spotless. (Heavy duty floor cleaner recipe: ¼ cup white vinegar 1 tablespoon liquid dish soap ¼ cup baking soda (koeksoda) 2 gallons (7.5 litre) tap water, very warm.) It leaves everything smelling amazing. —

Om HOUTVLOERE mooi skoon te hou sonder aanpaksels en die gevaar dat dit taai raak en skoenmerke maklik agterbly – meng net water met bietjie wit asyn en mop die vloere daarmee – dit werk ook vir teels. Ek gebruik so 5 liter water op 1 koppie wit asyn.

shower deure

HOE OM STORTDEURE SKOON TE MAAK asook VENSTERS MET KALK AANPAKSELS

1 koppie wit asyn (maak warm in mikrogolfoond vir so 2 na 3  minute

1 koppie sunlight liquid

Meng die 2 in ‘n spuitbottel en spuit op stortdeur. Laat staan so 2 minute en gebruik sagte sponsie om skoon te maak.

Spoel af met lou water.

Om blink deur te he, gebruik koerantpapier in bol gerol om die stortdeur of vensters blink te vryf.
GO GREEN! TUB & SHOWER CLEANER

2/3 c. White Vinegar
1/2 c. Dawn Dish Soap, Original
1/4 c.+ 1 Tbsp. Baking Soda
Empty Spray Bottle

Heat vinegar in microwave for 1 1/2 minutes. Let vinegar sit & cool a few moments, 2 minutes. When cooled down, pour into your spray bottle.

Let sit another minute after pouring into bottle. Add baking soda first. Allow it to settle down. It will foam up a bit. Now add dish soap. (You want to do this near your kitchen sink. The combustion of the vinegar and baking soda start a volcanic action. Have an extra bowl handy to catch any of the suds that spew out). I have also reversed and had the baking soda and dish soap in the bottle and then poured the vinegar over it. Disaster! LOL

Once the suds have completely settled in the bottle, give it a slight shake to mix the ingredients again. The baking soda will settle in the bottom. So be sure to stir with a stick if needed. You can also sit the bottle in a sink of hot water to loosen it up as well.

Spray on the surface you are looking to clean; tub, shower, shower door or sink. Be sure to apply this to a dry area. No need to wet it down first. This will only cause your solution to wash away, leaving less effectiveness.

Allow the mixture to remain on the surface for 1 1/2 to 2 hrs. Grab a scrub brush and wet it. Do not wet the surface down yet. Go over area with your brush and keep it wet. When fully scoured, rinse away and watch the muck go down the drain!

Depending on how bad your area is, you may have to put more elbow grease into it. If not heavily built up, you might be able to use a wet sponge and wipe it down.

NOTE: My solution would not spray out well. So I ended up putting into the palm of my hand and smearing onto the walls. It still works wonderful either way! There are no harsh chemical odors to breathe in. Very safe for anyone with allergies to use.

Caution: Do not get into eyes. If you do, immediately flush with cool water! Seek medical attention if serious.(Photo by Lorinda )

**Feel free to send me a FRIEND REQUEST or FOLLOW ME. I am always posting awesome stuff!**
Join our FREE Weight Loss Support Group on Facebook. Recipes, Diet Tips, Support and Encouragement. We have over 45,000 members and growing!! Join here>>>https://www.facebook.com/groups/GettingFitwithDavid

KOLLE OP MATTE

Ammonia

Ammonia is a non bleaching, highly alkaline cleaner that will also remove red stains from carpet. Mix 1/4 cup of ammonia with amount 2 quarts of warm water and blot it on the stain alternating with a clean dry towel to absorb the stain. It may take a while, but it will work too. Make sure to rinse the cleaning solution completely by going over it with a steam cleaner when you are finished as again the residue will attract future staining if it is not removed.

PERMANENT PEN REMOVE

How to remove permanent marker from everything!
Clothes –hand sanitizer
Walls –toothpaste or hairspray* don’t scrub too hard with hairspray, you don’t want to remove the paint!
Carpet –white vinegar
Wood –rubbing alcohol

HOE OM STAINLESS STEEL POTTE WEER SKOON EN BLINK TE KRY

Mix one tablespoon of cream of tartar with a few drops of water to make a paste. Rub the milk like solution on to the pots and pans and leave for a few minutes.  Scrub with a clean sponge and the wipe clean with a paper towel.

If the water and cream of tartar does not do the job, then mix the cream of tartar with water and vinegar and boil and try using this.

Your pots and pans will be clean at a cost of just pennies.

toilet

Clean your toilet… with COKE

Pour Coke into the bowl. Pour it around the rim so it flows over the stains around the inside of the bowl.

2. Let it sit for at least an hour. The acids in the Coke will break down the stains.
For extra cleaning power, let the Coke sit in the toilet overnight.

3. Optionally, clean the toilet with a brush. If there are lots of stubborn stains, you may need to use a brush to further loosen them before going to the next step.

4. Flush- At least some of the limescale buildup should be dissolved by the phosphoric acid in the Coke.
By: David N Bonnie Luper

VETKOLLE EN GHRIES KOLLE OP OORPAKKE – gooi Coke oor – laat le vir ‘n uur en was

Liquid hand soap

Liquid hand soap

How To Turn A Bar of Soap Into Liquid Hand Soap

Ingredients:

1 c soap flakes
10 c water
1 Tbs glycerin

Directions:

First, grate the soap. Get out your cheese grater, grab the soap, and get grating. I found this to be surprisingly easy, although the soap particles tend to float in the air as you grate. You can wear a mask to avoid breathing it in. When you’re done, the soap flakes look like grated Parmesan:

One bar of soap yielded a little over 1.5 cups of flakes. The recipe only uses one cup of soap flakes, so I put the remaining soap in a jar for later use.

In a large pot, combine 1 cup soap flakes, 10 cups water, and 1 Tbs glycerin. Turn on medium-low heat and stir until the soap dissolves. This happens fast, about a minute or two.

Let the soap cool completely, then pour into containers using a funnel. That’s all there is to it!

INDIEN JY DOVE SEEP WIL GEBRUIK:

Turn A Bar of DOVE Soap Into Liquid Hand Soap

Ingredients:

2 bars of Dove Sensitive Soap
4 c water

Directions:

Using a box grater, grate both bars of soap. Transfer the soap flakes into a pot and add the 4 cups of water. Turn it on low heat and dissolve the soap slowly until it becomes smooth and you don’t see any lumps.

Take off the heat and let sit overnight to cool completely. It will firm up a little, but should still be foamy and soap-like when you stir with a spoon. Using a funnel, transfer the soap to the hand pump.

Eureka! Liquid hand soap!
Deur: http://www.savvyhousekeeping.com/how-to-turn-a-bar-of-soap-into-liquid-hand-soap/

ONTVRIESDE VRIESKAS: HOE OM VAN DIE REUK ONTSLAE TE RAAK

LEES DIE ONDERSTAANDE GEDEELTE WAT EK OP DIE INTERNET GERKY HET

 Rens

How do I remove rotten chicken/meat odor? After a power failure when we were away, the chicken/meat and veggies in the freezer defrosted and began rotting. The smell now permeates the whole house. We have already tried baking soda, charcoal and borax. We will be grateful for any help. We are already planning to replace the refrigerator.

When odors linger in your home, it’s important to treat the source of the problem first. If the odor is still strong in the freezer, it is reintroduced into the air each time the door is opened. If the freezer has been removed and the odor still remains, it may take some cleaning and intense odor absorbers/neutralizers to completely rid your home of the stench. While there is no single fix for this problem, there are a variety of steps you can take to target the needed areas. Here’s where to begin.

You Will Need:
Vinegar
Cans of coffee grounds
Activated charcoal/cat litter
Bowls
Air neutralizer (ex: NeutraAir)
Baking soda
Vinegar
Laundry detergent
Washing machine

Removing odors can be difficult to do when you’re not sure exactly where they are clinging.
The obvious first step is to treat the source of the smell – the freezer.
If the stinky items are still in place, turn the freezer back on and allow them to refreeze. This will lessen some of the smell when it comes time to remove the rotten items.
Once frozen, remove the rotten items and dispose of them immediately. Remove all trash cans from the house. When they thaw, the odor will return, so it is best to complete this task right before the trash will be picked up or taken to the dump.
Once the rotten item(s) are removed, it’s time to clean the freezer/refrigerator.
Begin by mixing bleach with water.
Wash the entire interior with the mixture using a soft cloth.
Rinse with clean water.
Next, clean the surfaces with undiluted vinegar.
Allow them to air dry.
Fill bowls with baking soda, fresh coffee grounds, or vinegar.
Place the bowls inside of the fridge/freezer and close the door.
Allow the bowls to absorb the odors for several days up to a week. Replace them as necessary to keep the odor absorbency strong.

Steps to Remove the Odors from the House:

Once the freezer is cleaned, you are ready to tackle the other areas of the home that may have absorbed the odors.
Curtains and drapes should be removed and washed or dry cleaned.
Sprinkle carpets with a liberal amount of baking soda.
Allow the baking soda to sit overnight.
Vacuum away the following day.
Repeat if necessary.
If the odor still remains in the carpet, use a steam cleaner with vinegar to clean the carpets. They will smell like vinegar for a couple of days, but the smell will quickly dissipate.
Use an odor neutralizer such as OdoBan or NeutraAir to treat the upholstery.
Allow it to dry.
Once all fabric and carpeted areas have been treated, fill bowls with vinegar, cat litter, activated charcoal or coffee grounds and place several in each room. Allow them to remain in place until the odor is removed. Each of these items will absorb odors that are present. You do not have to use all of them, but choose one or two and place one bowl for every 30-40 square feet of room space.
Open all of the windows and place fans in the windows. This will draw the outside air in and increase the air flow.
With these cleaning efforts and some “airing out” time, the smell should be removed. If a strong odor remains, check around to find the source of the smell. Once the source is removed, the other odors should dissipate. The steps listed above will speed up the process.

Paar lede het ook genoem dat swembad chloor werk.  Was daarmee uit en onthou jou handskoene – laat staan die vrieskas oop vir ‘n ruk

Sit bakkies vanilla in die vrieskas -

Was die vrieskas ook  uit met vanilla as jy dit klaar skoongemaak het met koeksoda, asyn en suurlemoensap

Neem ook oopgesnyde suurlemoene en vryf die hele vrieskas met dit

NUTTIGE WENK VIR SLEGTE REUKE IN YSKAS:
Jakkie Hoffeldt Richards
“Om slegte reuke uit yskaste en vrieskaste te kry, frommel koerantpapier en sit dit in toe yskas. Die reuk trek in die papier in!”

OF: Sit ‘n stukkie steenkool in die hoek van jou yskas